02.05.2013 Views

Kursus - orgvp.co.za

Kursus - orgvp.co.za

Kursus - orgvp.co.za

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

8. As jy sukses beleef is dit omdat jy die regte persoon eer. – Eer God of vaal.

9. Oneer is die saad van mislukking. Jy kan mooi dinge sê of mooi dinge voorgee, maar wat eer jy?

10. Eer word herstel deur drie dinge: Onderwerp jou aan God se wil, luister en volhard. Dit is ook die weg

van geloof: Om God se hart te hoor, daarna te luister en deur volharding in besit te neem wat jy voor

hoop.

11. Die klein dingetjies openbaar jou eer:

Luk 16:10-12 Hy wat getrou is in die minste, is ook in die grote getrou; en hy wat onregverdig is in die minste, is

ook in die grote onregverdig. (11) As julle dan nie getrou was in die onregverdige Mammon nie, wie sal julle die

ware goed toevertrou? (12) En as julle nie getrou was in ‘n ander se goed nie, wie sal aan julle jul eie gee?

Mat 25:21 En sy heer sê vir hom: Mooi so, goeie en getroue dienskneg, oor weinig was jy getrou, oor veel sal ek

jou aanstel. Gaan in in die vreugde van jou heer.

Fil 2:3-5 Moenie iets doen uit selfsug of uit ydele eer nie, maar in nederigheid moet die een die ander hoër ag as

homself. (4) Julle moet nie elkeen na sy eie belange omsien nie, maar elkeen ook na die ander s’n. (5) Want

hierdie gesindheid moet in julle wees wat ook in Christus Jesus was.

Joh 3:30 Hy moet meer word, maar ek minder.

12. Jou reaksie op Seer, vervolging, stryd en pyn, sowel as seën openbaar jou eer.

Om die verantwoordelikheid van jou keuses te aanvaar bepaal jou eerbaarheid.

30

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!