02.05.2013 Views

Kursus - orgvp.co.za

Kursus - orgvp.co.za

Kursus - orgvp.co.za

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Twee weeklikse Bybel Studies

1. Twee weke saam met die lewe en leerstelling van Jesus Christus.

_ Dag 1. Luk. 1: Berei voor vir Jesus.

_ Dag 2. Luk. 2: Die verhaal van Jesus se geboorte.

_ Dag 3. Mark 1: Die begin van Jesus se bediening.

_ Dag 4. Mark 9: ’n Dag in die lewe van Jesus.

_ Dag 5. Mat. 5: Die Bergpredikasie 1.

_ Dag 6. Mat. 6: Die Bergpredikasie 2.

_ Dag 7. Luk.15: Die Gelykenisse van Jesus.

_ Dag 8. Joh. 3: ’n Gesprek met Jesus.

_ Dag 9. Joh.14: Jesus se finale instruksies.

_ Dag 10. Joh. 17: Jesus se gebed vir die Dissipels..

_ Dag 11. Mat. 26: Jesus se verloëning en arrestasie..

_ Dag 12. Mat. 27: Jesus se vervolging en die Kruis..

_ Dag 13. Joh. 20: Jesus se opstanding.

_ Dag 14. Luk. 24: Jesus se verskyning na Sy opstanding..

2. Twee weke saam met die lewe en leerstelling van Paulus.

_ Dag 1. Hand. 9: Saulus se bekering..

_ Dag 2. Hand. 16: Paulus se Masedoniese roeping en tronk breek.

_ Dag 3. Hand. 17: Paulus en sy sending reise.

_ Dag 4. Hand. 26: Paulus vertel sy lewensverhaal aan ‘n koning.

_ Dag 5. Hand. 27: Skipbreuk op die weg na Rome.

_ Dag 6. Hand. 28: Paulus se aankoms in Rome.

_ Dag 7. ROM. 3: Paulus se teologie in ’n neutedop.

_ Dag 8. ROM. 7: Die stryd met sonde.

_ Dag 9. ROM. 8: Lewe deur die Gees.

_ Dag 10. 1 Kor. 13: Paulus se weergawe van die liefde.

_ Dag 11. 1 Kor. 15: Gedagtes rakende die lewe hierna.

_ Dag 12. Gal. 5: Vryheid in Christus.

_ Dag 13. Effe. 3: ’n Opsomming van Paulus se sendingreise.

_ Dag 14. Fil. 2: Naboots Christus.

3. Twee weke in die O.T.

_ Dag 1. Genesis 1: Die Skeppingsverhaal.

_ Dag 2. Genesis 3: Die oorsprong van sonde.

_ Dag 3. Genesis 22: Abraham en Isak.

_ Dag 4. Eks 3: Moses se ontmoeting met God.

_ Dag 5. Eks 20: Die tien gebooie.

_ Dag 6. 1 Sam 17: Dawid en Goliat.

_ Dag 7. 2 Sam 11: David en Berseba.

_ Dag 8. 2 Sam 12: Natan bestraf die koning.

_ Dag 9. 1 Konings 18: Elia en die baal profete.

_ Dag 10. Job 38: God se antwoord aan Job.

_ Dag 11. Psalm 51: ‘n Klasieke belydenis.

_ Dag 12. Jes. 40: Vertroostende woorde van God.

_ Dag 13. Daniel 6: Daniel en die leeus.

_ Dag 14. Amos 4: ’n Profeet se ernstige waarskuwing.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!