02.05.2013 Views

Kursus - orgvp.co.za

Kursus - orgvp.co.za

Kursus - orgvp.co.za

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Getroue en Betroubare - Openb. 19:11

Getuie vir die volke - Jes. 55:4

Gesalfde - Ps 2:2

God - Mark. 2:7

God openbaar in die vlees - 1 Tim. 3:16

God my Verlosser - Luk. 1:47

God van alle vertroosting - 2 Kor. 1:3

God wat alle Genade gee - 1Pet. 5:10

God aan wie al die eer toekom - Hand. 7:2

God die Bron van hoop - Rom. 15:13

God van die hele wêreld - Jes. 54:5

God van die hemel - Openb. 11:13

God van Jakob - Jer. 10:16

God van liefde en vrede - 2 Kor. 13:11

God van my lewe - Ps. 42:8

God van trou - Ps. 31:6

God wat vrede gee - Rom. 15:33

God van waarheid - Deut. 32:4

God die Regter oor almal - Heb. 12:23

Goed - Ps. 34:8

Goeie Herder - Joh. 10:11

Goeie Leermeester - Mark. 10:17

Groot Herder van Sy kudde - Heb. 13:20

Groot Hoë Priester - Heb. 4:14

Groot Lig - Jes.9:1

Groot Profeet - Luk 7:16

Hamer wat 'n rots verbrysel - Jer. 23:29

Heerser - Miga 5:2

Heerser oor die konings van die aarde - Openb. 1:5

Heilig en opreg - Hand. 3:14

Heilig ( e ) - Jes. 57:15, Hand 2:27

Heilige en getroue Heerser - Opnb. 6:10

Held - Ps. 45:3

Herder - Gen 49:24

Herder van Israel - Ps. 80:2

Here - Rom. 10:13

Here die Almagtige - Jer. 51:56

Here die Allerhoogste - Ps. 47:2

Here God Almagtig - Openb. 4:8

Here God die Almagtige - Ps 59 6 , Openb. 19:6

Here julle Verlosser - Jes. 43:14

Here my God Gen 15:2 & 8

Here ons Skepper - Ps. 95:6

Here ons geregtigheid - Jer. 23:6

Here van die dooies en die lewendes - Rom. 14:9

Here van die hemele - 1Kor. 15:47

Here van almal - Hand. 10:36

Here van die ganse aarde - Sag. 6:5

Here van die heersers - Openb. 7:14

Here wat die hemel geskep het - Jes. 45:18

Here die Almagtige sal die Kroon wees - Jes. 28:5

Here is 'n Krygsman, Here is my Steun - Eks. 15:3, 2Sam.

22:19, Ps. 18:18

Here is my lewe - Ps. 16:5

Here is jou Swaard - Deut 33:29

Here my Toevlug - Ps 27:1

Hom wat ek liefhet - Hoogl. 3:2

Hoof van die liggaam - Kol 1:18

Hoof bo alle dinge - Ef. 1:22

Hoogheilig - Dan 9:24

Hoogste Regeerder - Dan 8:25

Hoop van Israel - Jer. 17:13

Hoop van ons voorvaders - Jer. 50:7

Horing van Heil - Luk. 1:69

Hulp vir benoudhede - Ps. 46:2

Hy deur wie God alles geskep het - Openb. 3:14

Hy onderhou alle dinge - Kol. 1:17

Hy wat alles in almal vervul - Ef. 1:23

Hy wat aan sy Koning groot oorwinnings gee - 2 Sam. 22:51

Hy wat my eer en aansien herstel - Ps. 3:3

Hy wat kom - Heb. 10:36– 37

Hy wat hoog en verhewe is Jes. 57:15

Hy wat vir ewig lewe ( Oue van dae ) - Dan 7: 13 - 14

Iemand wat ( silwer ) smelt en suiwer - Mal. 3:3

Immanuel ( God met ons ) - Matt. 1:23

Ingang vir die skape - Joh. 10:7

Insig - Spr. 8:14

Instandhouer van alle dinge - Heb. 1:3

Israel - Luk. 2:32

Jaloers - Eks 34:14

Jesus - Matt. 1:21

Jesus van Nasaret - Mark. 1:24

Julle Hoop op heerlikheid - Kol. 1:27

Jah ( Die Onafhanklike Een ) - Jes. 26:4

Jahweh ( Die Een wat op sy eie bestaan, die Groot EK IS, die

Verlossingsnaam van God ) Eks. 3:14

Jahweh ( Die Ewige, die Een wat vir altyd liefhet ) - Mal. 3:6

Jahweh-Elohay ( Die Here my God ) - Sag. 14:5

Jahweh-Eloheka ( Die Here jou God ) Eks. 20:2

Jahweh-Eloheenu ( Die Here ons God ) - Deut. 6:4

Jahweh-Elohim ( God die Skepper ) - Gen. 2:4-25

Jahweh- Elyon ( Allerhoogste ) - Ps. 7:17

Jahweh-Hosenu ( Die Here ons Skepper ) - Ps. 95:6

Jahweh-Jireh ( God sal voorsien – Voorsiener ) - Gen. 22: 8-

14

Jahweh-Mekaddishkem ( Die Here wat julle heilig – Lev. 20:8

Jahweh-Makkeh ( Die Here wat straf ) - Eseg. 7:9

Jahweh-Nissi ( Die Here my Banier ) - Eks. 17:15

Jahweh-Rohi ( Die Here my herder ) - Ps. 23:1

Jahweh- Rophe ( Die Here wat jou gesond maak ) - Eks.

15:26

Jahweh- Sabaoth ( Die Here van die leërskare ) - 1 Sam. 1:3,

Jes. 6:3

Jahweh-Shalom ( Die Here gee rus, God is vrede) - Rig.

6:24

Jahweh-Shammah ( Die Here is daar, Die Oorvloedige, Die

Ewig teenwoordige Een ) - Eseg. 48:35

Jahweh- Shammal ( God is met my ) - Ps. 23:4

Jahweh_Tsidkenu ( DieHere verskaf reg aan ons, Die Here ons

Geregtigheid ) - Jer. 23:6, 33:16

Jahweh-Gmolah ( Die God wat vergeld ) - Jer. 51:56

Jahweh-Goaleka ( Die Here jou verlosser ) - Jes. 44:24

Jesus Christus die Regverdige - 1Joh.2:1

Jesus Christus, gister en vandag dieselfde en tot in ewigheid -

Heb. 13:8

Jou Bewaarder - Ps. 121:-5

Jou Ewige Lig - Jes. 60:20

Jou Koning - Sag. 9:9

Jou Maker - 54:5

Jou Skaduwee - Ps. 121:5

Jou Skild - Gen 15:1

Koning - Sag. 14:16

Koning oor al die gode - Ps. 95:3

Koning in al Sy prag - Jes. 33:17

Koning van die Konings - Openb. 17:14

Koning van vrede - Heb. 7:2

Koning van geregtigheid - Heb. 7:2

Koning van die nasies - Openb. 15:3

Koning oor die hele land - Sag. 14:9

Klip wat losraak sonder mensehande - Dan. 2:34-35

Koringkorrel - Joh. 12:23-24

Kosbare Hoeksteen - 1Pet. 2:6

Lam van God - Joh. 1:29

Lam sonder gebrek en vlekkeloos - 1Pet. 1:19

Leermeester - Matt.23:8

Leeu uit die stam van Juda - Openb.5:5

Leidsman tot die lewe - Hand.3:15

Leidsman en Verlosser - Hand.5:30-31

Leidsman tot die verlossing - Heb.2:10

Leier - Matt. 2:6

46

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!