06.05.2013 Views

KUNS EN KULTUUR (K&K) Gemene Take vir Assessering (GTA ...

KUNS EN KULTUUR (K&K) Gemene Take vir Assessering (GTA ...

KUNS EN KULTUUR (K&K) Gemene Take vir Assessering (GTA ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

As Kuns en Kultuur onderwyser, behoort u u leerders aan te moedig om sonder

huiwering ondersoek in te stel, te eksperimenteer en op ‘n kreatiewe manier te

waag sodat hulle vars, oorspronklike werk kan skep. Daardeur sal u Kuns en

Kultuur help om sy opvoedkundige rol in die klaskamer en verder te verwesenlik.

4. BESTUUR VAN DIE GTA

Die Kuns en Kultuur onderwyser behoort dit duidelik oor te dra dat:

• Die Kuns en Kultuur GTA NIE ‘n eksamen behels nie

• Die GTA ‘n reeks voortgesette take is

• Die GTA gedurende die normale skoolrooster uitgevoer behoort te word

• Die voorbereiding, navorsing en repetering gedeeltelik in die leerders se eie

tyd, of vir tuiswerk, uitgevoer kan word.

• Beplanning van die GTA:

o Tydens beplanning, behoort skole die aantal leerders in Graad 9 in

gedagte te hou. Dit sal ‘n impak hê op hoe die skole strategies te werk

gaan om binne die vasgestelde tydsbeperkings van die GTA te bly.

o Skole moet vroeg in die vierde termyn met die GTA begin om seker te

maak dat alle leerders in staat is om hul take te voltooi.

• Assessering van die GTA: die toegekende tyd is vier ure

• ‘n Spesiale werkboek word nie vir die 2007 GTA voorsien nie. Leerders moet

hul joernale/werkboeke gebruik. Al die geskrewe en geïllustreerde aspekte

van die GTA Afdeling A behoort in hierdie joernaal/werkboek gedoen te word.

Wanneer nodig, moet die onderwyser dit vir puntetoekenning inneem. Daarna

moet dit aan die leerders terugbesorg word sodat hulle dIt vir voorbereiding

vir Afdeling B van die GTA kan gebruik.

5. DIE ROL EN VERANTWOORDELIKHEDE VAN DIE ONDERWYSER

Leerders bring waardevolle ervarings vanuit hulle eie lewens na die klaskamer. U

rol as die Kuns en Kultuur onderwyser is om die bespreking en nadenke te

inisieer sodat erkenning aan die leerders se eie vroeëre kennis gegee word en

met die groep gedeel word. Moedig debat en die noem van alternatiewe

gesigspunte deur indiwiduele lede van die groep aan. Stuur weg van ‘n houding

K&K GRAAD 9 GTA 2007: ONDERWYSERSGIDS 10

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!