06.05.2013 Views

KUNS EN KULTUUR (K&K) Gemene Take vir Assessering (GTA ...

KUNS EN KULTUUR (K&K) Gemene Take vir Assessering (GTA ...

KUNS EN KULTUUR (K&K) Gemene Take vir Assessering (GTA ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

‘n Wye reeks inhoude word in die Graad 9 Assesseringstandaarde ingesluit.

Leerders sal gedeeltelik ge-assesseer word op van die inhoud in die GTA

Afdeling B, in ‘n pen-en-papier toets.

Hierdie aktiwiteit verskaf ‘n geleentheid vir leerders om navorsing oor een

onderwerp te doen en dit daarna met hulle groep te deel, sodat hulle eintlik vir

mekaar onderrig.

Stel elke onderwerp voor en fasiliteer ‘n bespreking insake waar en hoe hulle

inligting kan bekom.

Verdeel die leerders in groepe van ses.

Leerders behoort die ses onderwerpe tussen hulle te verdeel en elkeen

behoort een onderwerp in hulle eie tyd na te vors en aantekeninge daaroor in

hulle joernaal voor te berei.

Maak seker dat leerders die instruksies verstaan.

Verduidelik die assesseringskriteria voor die aktiwiteite begin

Terwyl die leerders hulle onderwerpe in klein groepe aanbied, behoort die

ander leerders aantekeninge in hul joernale skryf, sodat almal in die klas aan

elkeen van die onderwerpe blootgestel word en studie-aantekeninge vir

elkeen sal hê.

Onderwysers behoort die joernale vir assessering gebaseer op navorsing van

die eie onderwerp en die aantekeninge oor kennis van die ander vyf

onderwerpe, in te neem.

Assesseringsraamwerk 3

Navorsing en Neem van Aantekeninge

Assesseringskriteria

Versameling en

aanteken van

inligting

Inligting is relevant

tot die onderwerp

Organisering en

aanbieding van die

inligting – duidelik,

logiese struktuur

Totaal: 30 punte

Trek ‘n sirkel om die toepaslike punt Groottotaal

9-10 7-8 5-6 3-4 1-2

9-10 7-8 5-6 3-4 1-2

9-10 7-8 5-6 3-4 1-2

K&K GRAAD 9 GTA 2007: ONDERWYSERSGIDS 26

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!