06.05.2013 Views

KUNS EN KULTUUR (K&K) Gemene Take vir Assessering (GTA ...

KUNS EN KULTUUR (K&K) Gemene Take vir Assessering (GTA ...

KUNS EN KULTUUR (K&K) Gemene Take vir Assessering (GTA ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

kunsvorms om ‘n nuwe artistieke uitdrukkingsvorm te skep” en ‘n aantal

generiese en addisionele Assesseringstandaarde vir LU 1, gebaseer.

Leerders behoort hulle kunsteproduk te beplan, daarvoor te repeteer, dit te

maak, op te voer of uit te stal.

Die meeste van die voorbereiding sal in hulle eie tyd gedoen moet word.

Maak seker dat daar voldoende ruimte vir die verskeie projekte is. Dink aan

die noodsaaklikheid om omgewings te voorsien waarin leerders bemagtig

voel wanneer die toekenning van ruimte gedoen word.

Die opvoerings / uitstallings behoort in die klaskamer , saal of geskikte

buitelugruimte plaas te vind.

Elke groepopvoering moet nie langer as 3 minute duur nie.

Maak baie seker dat leerders die instruksies verstaan.

Verduidelik die assesseringkriteria voor die aktiwiteit begin.

Hulle moet assesseer word volgens hulle proses (joernaal), hulle produk

(opvoering / uitstalling) en die beplanning en bemarking van hulle produksie.

Maak seker dat leerders hul projek tyd goed bestuur.

Groepe moet gehelp word by die toekenning van rolle sodat alle leerders

aktief deelneem.

Leerders behoort so dikwels moontlik te repeteer om ‘n suksesvolle opvoering

te verseker

Alle uitvoerende kunste benodig liggaamlike opwarmingstyd voor enige

repetisie of opvoering.

• ‘n Toepaslike ruimte vir repetisies en voorbereiding kan tesame met die

leerders reggemaak word.

• Gee ondersteuning en leiding aan leerders deur voldoende/toepaslike tyd aan

elke groep te gee – verskaffing van leiding en hulp met beplanning is nodig

(formaat, dansstappies ens.).

• Maak seker dat almal tot dieselfde mate deelneem; deelname, ‘n gevoel van

samewerking, deel van idees en hulpbronne en wedersydse

verantwoordelikheid is belangrik vir alle groepe.

Gedurende en na die opvoering en uitstalling behoort leerders van hulle

joernale gebruik te maak om oor die proses te besin.

K&K GRAAD 9 GTA 2007: ONDERWYSERSGIDS 30

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!