KUNS EN KULTUUR (K&K) Gemene Take vir Assessering (GTA ...
KUNS EN KULTUUR (K&K) Gemene Take vir Assessering (GTA ...
KUNS EN KULTUUR (K&K) Gemene Take vir Assessering (GTA ...
You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
Aktiwiteit 3: Indiwiduele Aktiwiteit – LU 2

Tyd: Omtrent 40 minute

Punte: 10

Assesseringstandaarde

LU 2 Oorkoepelend

Analiseer die wisselwerking tussen plaaslike en globale kultuur

Analiseer hoe kulture mekaar affekteer en daardeur verandering ondergaan

LU 2 Drama

Analiseer die positiewe en negatiewe effekte van beeldradio, radio

dokumentêre en ander rolprente op ons lewens.

Assessering Taak: Kort opstel in joernaal/werkboek

Assesseringsmiddele: Assesseringsraamwerk

Bevoegdhede om te assesseer:

• Vermoë om na te dink en eie idees uit te druk

• Vermoë om die rol van globalisering te ondersoek en te analiseer

Besinning: Hoe word jy in jou daaglikse lewe deur globalisering

beïnvloed?

Kyk na die antwoorde in Aktiwiteite 1 en 2. Skryf ‘n kort nadenkende opstel (nie

meer as EEN bladsy nie) oor die volgende onderwerp in jou joernaal/werkboek:

Hoe ek in my daaglikse lewe deur globalisering beïnvloed word

Oorweeg minstens TWEE van die volgende aspekte in jou antwoord:

Gesinslewe en TV “sepies”, Geselsprogramme, Realiteitsprogramme

Musiek en musiekvideo’s, DVD’s, CD’s, I-Pods, MP3’s

Lees en die Internet, Blogging, Rekenaarspeletjies

Kommunikering en Mobiele telefone, SMSe, Mxit

Advertensiewese en modes, haarstyle, lewenstyle

Vryetydbesteding en sport, kulturele en ontspanningsaktiwiteite

K&K GRAAD 9 GTA 2007: ONDERWYSERSGIDS 18