06.05.2013 Views

KUNS EN KULTUUR (K&K) Gemene Take vir Assessering (GTA ...

KUNS EN KULTUUR (K&K) Gemene Take vir Assessering (GTA ...

KUNS EN KULTUUR (K&K) Gemene Take vir Assessering (GTA ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Ensemble ‘n Groep sangers, musici, toneelspelers, wat saam in een opvoering optree.

Uitstaande Om van so ‘n hoë standaard te wees dat dit as ‘n voorbeeld dien

Uitstalling/Tentoonst ‘n Aantal kunswerke en/of artefakte wat vir openbare besigtiging besigtiging

elling

uitgeplaas word

Uitdrukking /

Die beklemtoning van note, klanke, bewegings, karakters, beelde om

uitdrukkingsmag dinamika en opwinding in ‘n komposisie te skep (om die storie beter te

kommunikeer).

Finale Die skitterende afronding van ‘n musiek- of/en dansstuk wat die produksie op

‘n hoogtepunt laat eindig.

Identiteit Hoe jy jouself gebaseer op fisiese en intellektuele eienskappe, geslag,

status, kultuur, land, lid van verskeie groepe, ens. sien.

Illustreer Om ‘n storie d.m.v. verskillende kunsvorms te verduidelik/te vertel.

Inheemse Kultuur Kultuur wat deel van ‘n landstreek vorm en oorspronklike inheemse

oortuigings handhaaf.

Innovasie/nuwigheid Iets wat nuut, uniek en ongewoon is.

Interpretasie Persoonlike begrip van die betekenis of boodskap van ‘n kunswerk.

iPod ‘n is ‘n elektroniese apparaat so groot soos die handpalm wat primêr vir die

speel van musiek gemaak word. Anders as ‘n tradisionele walkman of

draagbare CD-speler, is die iPod in staat om ‘n baie groot hoeveelheid

musiek vir ‘n groot aantal ure met ‘n enkele battery lading te speel.

MXit ‘n Mobiele oombliklike toerusting vir die stuur en ontvang van teks

boodskappe na en vanaf persoonlike rekenaars wat met die Internet

gekoppel is asook ander telefone wat met MXit toegerus is.

Model

‘n Klein 3-dimensionele struktuur wat gewoonlik uit klei, draad, natuurlike of

afval materiaal gemaak is en wat deur ‘n beeldhouer gebruik word om te

bepaal hoe die finale, volskaalse beeldhouwerk sal lyk

Monoloog Een karakter se teks in ‘n verhoogopvoering sonder die byvoeging van ander

karakters se dialoog.

Ouverture Die openingstuk van ‘n opera of toneelstuk - dikwels in die vorm van musiek

en dans, wat gebruik word om die produksie voor te stel

Slaginstrumente Musiekinstrumente wat geslaan word om klank voort te bring en ‘n ritme daar

te stel, bv. ‘n trom, tamboeryn, simbaal, ghong, stokke, ens.

Opvoerruimte ‘n Verhoog of ander ruimte waarbinne ‘n opvoering plaasvind

Nadink/Besin Om oor jou ervarings te besin.

Repeteer Beplan, voorbereiding doen en oefen vir ‘n opvoering.

Resolusie Die ontrafeling van die intrige en spanning binne ‘n kunswerk. Die oomblik

wanneer die spanning en raaisel in ‘n komposisie opgelos word

Ritme en herhaling, Herhaalde slae of geluide as basis vir ‘n liedjie of komposisie

Ritueel Seremoniële aktiwiteit van ‘n spesifieke godsdiens / kultuur

Assesseringsraam- ‘n Middel om die prestasievlak van ‘n persoon, deelnemer of opvoering te

werk

meet

Volgorde Lys van liedjies of ander stukke wat deel vorm van ‘n opvoering

Samelewing Mense wat saam in ‘n gemeenskap woon

Verhoogrekwisiete

(props)

Ornamente, meubels objekte wat in toneelopvoerings benodig word.

Tradisioneel Verwys na die oorsprong van gemeenskappe – dikwels na hulle

oorspronklike waardes

Visuele stories Stories wat deur middel van prente (bv. skilderye, afdrukke) vertel word.

Visualisering Om iets in jou verbeelding voor te stel

K&K GRAAD 9 GTA 2007: ONDERWYSERSGIDS 34

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!