06.05.2013 Views

KUNS EN KULTUUR (K&K) Gemene Take vir Assessering (GTA ...

KUNS EN KULTUUR (K&K) Gemene Take vir Assessering (GTA ...

KUNS EN KULTUUR (K&K) Gemene Take vir Assessering (GTA ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

LU 4 Visuele Kunste

• Verduidelik hoe die visuele kunste kulture, leefstyle, oortuigings

en mode weerspieël en affekteer

2 1 LU 1 Dans

• Neem deel aan die choreografie en aanbieding van ‘n kort dans

vir ‘n opvoering of kulturele geleentheid.

LU 1 Dans Addisioneel

• Skep ‘n dans waarin passies of style van meer as een Suid-

Afrikaanse dansvorm vermeng word en wat ‘n duidelike begin,

middel en einde het.

LU 1 Drama

• Neem deel aan ‘n aspek van beplanning, organisering, reklame,

bemarking, fondsinsameling, of produsering van ‘n dramatiese

item vir ‘n gehoor.

LU 1 Drama Addisioneel

• Neem deel aan beide die opvoering en ‘n aspek van die

produksie.

LU 1 Musiek Addisioneel

• Vermeng die styl wat vanuit onmiddelike kulturele omgewing

gekies is met ander style wat Afrika gebruik word.

LU 1 Visuele Kunste

• Skep kuns-, kunsvlyt- of ontwerpwerke wat die selfvertroue in die

gebruik van ontwerpelemente en -beginsels demonstreer.

LU 1 Visuele Kunste Addisioneel

• Selekteer eie kunswerke end werke van die groep, berei dit voor

en monteer dit.

LU 2 Oorkoepelend

• Analiseer the wisselwerking tussen plaaslike en globale kultuur.

• Analiseer hoe kulture mekaar affekteer en daardeur verandering

ondergaan.

LU 3 Oorkoepelend

• Gee uitdrukking aan eie gevoel van identiteit en uniekheid in

enige kunsvorm.

LU 4 Oorkoepelend

• Kombineer indiwiduele kunsvorms om ‘n nuwe artistieke

uitdrukkingsvorm te skep.

Woordelys 28

GTA Verslagblad 30

K&K GRAAD 9 GTA 2007: ONDERWYSERSGIDS 2

23

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!