06.05.2013 Views

KUNS EN KULTUUR (K&K) Gemene Take vir Assessering (GTA ...

KUNS EN KULTUUR (K&K) Gemene Take vir Assessering (GTA ...

KUNS EN KULTUUR (K&K) Gemene Take vir Assessering (GTA ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Afdeling A behels praktiese aktiwiteite in indiwiduele en groepsverband wat

leerders toelaat om vaardighede, kennis en waardes toe te pas ten opsigte van

‘n stel opdragte in verband met globalisering en die effek daarvan op kultuur.

Sommige van die aktiwiteite is voorbereidend en kan in die klas of as tuiswerk

gedoen word. Al die aktiwiteite word nie formeel geassesseer nie. Voorbereiding,

die werklike skeppingproses en repetisies sal gedeeltelik in die leerder se eie tyd

gedoen moet word.. Die werklike assesseringsaktiwiteite sal die 4 ure van

klastyd in beslag neem.

Afdeling B behels take wat met pen en papier take uitgevoer word en wat die

toepassing van teorie en praktiese kennis deur middel van nadenke, uitdrukking,

kommunikering en ontwerp/komposisie in enige van die vier kunsvorms toets.

Leerders sal hierdie take gedurende ‘n beheerde periode van twee uur doen. ‘n

Addisionele 15 minute moet toegelaat word vir leerders om Afdeling B deur te

lees voordat die take aanpak.

ASSESSERING VAN DIE KUNS EN KULTUUR-KUNSVORMS

Elkeen van die vier kunsvorms in Kuns en Kultuur omvat spesifieke vaardighede

en tegnieke wat unieke maniere van weet, verstaan en uitdrukking gee, behels.

Wanneer hierdie aspekte bemeester word, word leerders bemagtig om meer

bewuste, ondersoekende, waarnemende, nadenkende en kreatiewe indiwidue te

wees.

In ‘n ideale situasie behoort die leerders grondige blootstelling aan al vier

kunsvorms te verkry sodat hulle ‘n ingeligte vakkeuse vir die Verdere Onderwys en

Opleiding-baan (VOO) kan doen. Maar die hoeveelheid tyd wat aan Kuns en

Kultuur in die AOO-baan toegeken is, maak dit onwaarskynlik dat leerders grondige

vaardighede en kennis in al vier kunsvorms sal ontwikkel. Om leerders dus aan ‘n

billike evaluering bloot te stel, sal hulle nog steeds volgens die vier Leerareas geassesseer

word maar hulle sal die keuse hê om hierdie uitkomstes deur middel

van enige van die vier kunsvorms te bereik.

Die AOO-baan verskaf algemene onderrig vir alle leerders. In Kuns en Kultuur, word

die minimum prestasievlak vir Graad 9 deur die Generiese en Oorkoepelende

Assesseringstandaarde van elke kunsvorm in al vier van die Leeruitkomstes

K&K GRAAD 9 GTA 2007: ONDERWYSERSGIDS 4

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!