06.05.2013 Views

KUNS EN KULTUUR (K&K) Gemene Take vir Assessering (GTA ...

KUNS EN KULTUUR (K&K) Gemene Take vir Assessering (GTA ...

KUNS EN KULTUUR (K&K) Gemene Take vir Assessering (GTA ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

1-2 Geen analise merkbaar nie.

Nie in staat om die invloed van globalisering in eie lewe te ondersoek of daaroor te

besin nie.

Aktiwiteit 4: Groepaktiwiteit – LO2, LU 3, LU 4

Tyd: Omtrent 80 Minute

Punte: 30

Assesseringstandaarde

LU 2 Oorkoepelend

• Identifiseer bronne van kulturele inligting soos ouer mense, geleerdes en

kunstenaars vanuit die gemeenskap, biblioteke, museums, erfenisterreine, of

die Internet om ‘n belangrike komponis,musikus, kunstenaar of uitvoerende

kunstenaar in die geskiedenis van musiek, dans, visuele kunste of drama te

ondersoek.

LU 3 Oorkoepelend

• Gee erkenning aan indiwiduele, groep- en veranderende identiteite, insluitend

nasionale, etniese, geslags- en taalgroepe, ens.

LU 4 Drama

• Gebruik ‘n drama aanbieding om kritiek te lewer op die impak van sepies,

radioprogramme en ander beskikbare vorms van die opvoermedia op mense

se waardes en gedrag.

Assesseringstaak: Skryf teks en bied ‘n Geselsprogram aan

Assesseringsmiddele: Assesseringsraamwerk

Bevoegdhede wat ge-assesseer moet word:

Die vermoë om ‘n interessante, en informatiewe teks wat tot nadenke lei,

te ontwikkel

Duidelike aanbieding

Insig in die effek van globalisering op waardes en gedrag

• Vermoë om as lid van ‘n groep te werk.

• Aanbiedingsvaardighede.

K&K GRAAD 9 GTA 2007: ONDERWYSERSGIDS 20

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!