06.05.2013 Views

KUNS EN KULTUUR (K&K) Gemene Take vir Assessering (GTA ...

KUNS EN KULTUUR (K&K) Gemene Take vir Assessering (GTA ...

KUNS EN KULTUUR (K&K) Gemene Take vir Assessering (GTA ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Aktiwiteit 5: Indiwiduele Aktiwiteit – LU 1 & LU 2, LU 4

Tyd: Omtrent 40 minute

Punte: 30

Assesseringstandaarde

LU 2 Musiek

• Analiseer hoe musiek in liedjies, rituele, openbare geleenthede, rolprente,

opera en advertensies gebruik word om reaksie te lok.

LU 2 Drama

• Analiseer die positiewe en negatiewe effekte van beeldradio, radio,

dokumentêre of ander rolprente op ons lewens.

• Oorkoepelend

• Bespreek die rol van tegnologie en hoe dit prosesse en produkte in drama,

dans, musiek en visuele kuns oor tyd heen vorm.

LU 4 Dans

• Verduidelik hoe dans gevorm word en hoe dit die waardes van die tyd

weerspieël en ook deur musiek, plek, mode en tegnologie beïnvloed word.

LU 4 Visuele Kunste

• Verduidelik hoe kuns kulture, leefstyle, gelowe en die mode weerspieël en

affekteer.

Assesseringstaak: Navorsing en aantekeninge in joernaal/werkboek

Assesseringsmiddele: Assesseringsraamwerk

Bevoegdhede wat ge-assesseer word:

Vermoë om relevante inligting na te vors, te selekteer en te organiseer

Vermoë om inligting duidelik aan te bied

Duidelike self-geskrewe aantekeninge oor alle onderwerpe

Die vermoë om te luister en daarvan verslag te hou

Navorsing

Werk in groepe van 6, waarin elkeen die volgende doen:

• Kies een onderwerp uit die lys hieronder

• Doen navorsing oor die onderwerp en skryf aantekeninge in jou joernaal

om in jou eie tyd verdere voorbereiding te doen

• Bied jou onderwerp vir die groep tydens klastyd aan

K&K GRAAD 9 GTA 2007: ONDERWYSERSGIDS 24

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!