06.05.2013 Views

KUNS EN KULTUUR (K&K) Gemene Take vir Assessering (GTA ...

KUNS EN KULTUUR (K&K) Gemene Take vir Assessering (GTA ...

KUNS EN KULTUUR (K&K) Gemene Take vir Assessering (GTA ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Hierdie GTA sal die vier Kuns en Kultuur uitkomstes insluit, naamlik:

Leeruitkomste 1: Skepping, vertolking en aanbieding van kunswerke

Hierdie LU omvat teken, skilder, kerfwerk, beeldhou, ontwerp, dans, toneelspeel,

storievertellery of die maal van musiek.

Leeruitkomste 2: Dink na (besin) oor kulturele praktyke en kunste

aktiwiteite

Hierdie LU sluit die ondersoek, analise, vertolking en kontekstualisering van en

nadenke oor die kunste in, beide van die verlede en die hede, met gebruik van

die verskillende soorte kunstegeletterdheid; kritiese en nadenkende beskouing

van eie werk, die werk van die portuurgroep en die werk van ander kunstenaars

en uitvoerende kunstenaars.

Leeruitkomste 3: Deelneming en samewerking in Kuns en Kultuur

aktiwiteite

Hierdie LU sluit die ontwikkeling van kreatiewe prosesse deur dans, drama,

musiek en visuele kuns as deel van ‘n groep en as indiwidue in. Verskeie

persoonlike en interpersoonlike vaardighede word binne hierdie uitkomste geonderrig

en gekoester Leer vind plaas in atmosfeer waarbinne oordele nie

uitgespreek word nie en sosiale vaardighede veilig ontwikkel kan word.

Leeruitkomste 4: Uitdrukking van en kommunikering deur verskeie

kunsvorms

Hierdie LU sluit die vele verskillende soorte van artistieke uitdrukking en

kommunikasie in, dikwels nie-verbaal. Dit kyk ook na die rol van die massamedia

in die verskaffing van kennis, inligting, vermaak en die konstruering van waardes

en houdings.

Leerders met Spesiale Behoeftes

Hierdie GTA maak dit vir leerders wat met leergrense te kampe het, moontlik om

ten volle by Kuns en Kultuur betrokke te wees. Die leerarea is inklusief in die

benadering tot onderrig, leer en assessering. Onderwysers moet bewus wees

K&K GRAAD 9 GTA 2007: ONDERWYSERSGIDS 6

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!