06.05.2013 Views

KUNS EN KULTUUR (K&K) Gemene Take vir Assessering (GTA ...

KUNS EN KULTUUR (K&K) Gemene Take vir Assessering (GTA ...

KUNS EN KULTUUR (K&K) Gemene Take vir Assessering (GTA ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Die kurrikulum vir Kuns en Kultuur is ontwerp om diversiteit te akkommodeer.

Sommige aspekte waarby aanpassings en assesseringstussenkomste moonltlik

is, word hier onder gelys:

• die pas van die les,

• instruksiemetodes om aan verskillende behoeftes en leerstyle te

voldoen,

• manier waarop indiwiduele leerders verwag word om te reageer,

• die struktuur van assessering,

• take, sodat hulle toepaslik is, en

• tegnieke wat leerder se vordering monitor bv. interaktiewe terugvoering.

• LET WEL: die ervaring van die proses, d.w.s. hoe die leerders hulle

finale produkte skep, is net so belangrik as die finale aanbieding van die

produkte.

2. STATUS VAN DIE GTA

Leerders behoort vanaf Graad 1 tot Graad 9 aan die Leerarea: Kuns en Kultuur

blootgestel te word. Die GTA is die eindpunt en hoogtepunt van leer, onderrig en

assessering in die AOO-baan aan die einde van Graad 9.

Die GTA is ‘n eksterne modereringsinstrument en tel 25% van die totale punte vir

die Leerarea.

3. KONTEKS

Suid Afrikaanse skole het ‘n verantwoordelikheid om onderrig in die kunste aan

alle leerders te voorsien; om kreatiwiteit te koester en kunste-vaardighede,

kennis en waardes te ontwikkel, om ‘n bewustheid van kulturele praktyke en

omgewings vraagstukke – beide plaaslik en globaal – en die volhoubaarheid van

die kunstegemeenskap in Suid Afrika te verseker.

Die take en aktiwiteite in hierdie GTA sal leerders in staat stel om hul vermoë te

demonstreer om deur middel van die kunste ondersoek in te stel, te skep en

uitdrukking aan hul idees te gee. Hulle sal idees uitruil vir die gebruik van hulle

kunsvaardigheid, hul kennis en nuwe tegnologië om geleenthede vir die Suid-

K&K GRAAD 9 GTA 2007: ONDERWYSERSGIDS 8

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!