06.05.2013 Views

KUNS EN KULTUUR (K&K) Gemene Take vir Assessering (GTA ...

KUNS EN KULTUUR (K&K) Gemene Take vir Assessering (GTA ...

KUNS EN KULTUUR (K&K) Gemene Take vir Assessering (GTA ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Globalisering

Werk in klein groepe en lees die onderstaande verklaring:

Moderne tegnologie het die wêreld een groot ‘globale dorp’ gemaak en dus is

baie aspekte van mense se lewens dieselfde. Hierna word dikwels as

‘globalisering’ verwys.. Sommige mense dink dat dit ‘n goeie ding is terwyl ander

dink dat hulle tradisionele leefwyse en kultuur hierdeur vir ewig verlore sal gaan.

Hou ‘n ‘dinkskrum’ oor die konsep van ‘globalisering’ en skryf wat jou groep as

die betekenis daarvan beskou op ‘n vel ongedrukte koerantpapier. Vertoon julle

idees en deel dit met die ander groepe.

Hulpbronne

• Ongedrukte koerantpapier

• Pen, vetkryt of viltpen/Koki-pen

• Woordelys aan die einde van die pamflet

• Woordeboek

• Verwysingsmateriaal bv. ensiklopedie, tydskrifte

• Internet

Kennisgewing aan Onderwyser:

Maak seker dat die leerders die instruksies verstaan

Moedig die leerders aan om woordeboeke, ensiklopedies en enige ander

bronne wat hulle sal help om die konsep van globalisering beter te verstaan,

raad te pleeg.

Wanneer die definisies van globalisering op die ongedrukte koerantpapier

uitgeskryf is, kan hulle dit teen die klaskamermure vertoon en almal kan

rondstap en mekaar se definisies lees, of hulle kan dit op die vloer plaas en

leerders kan in stilte rondstap en kommentaar op mekaar se velle papier

skryf.

Fasiliteer ‘n klasbesprekings om leerders te help om hulle begrip van

globalisering verder te verhelder. Indien nodig kan u verduidelik hoe

globalisering deur tegnologiese ontwikkeling, informasietegnologie, die deel

K&K GRAAD 9 GTA 2007: ONDERWYSERSGIDS 16

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!