06.05.2013 Views

KUNS EN KULTUUR (K&K) Gemene Take vir Assessering (GTA ...

KUNS EN KULTUUR (K&K) Gemene Take vir Assessering (GTA ...

KUNS EN KULTUUR (K&K) Gemene Take vir Assessering (GTA ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

• Vermoë om as lid van ‘n groep te werk

• Repetisie en Skep van ‘n produk

• Aanbieding of Uitstal van item

Die Finale Opvoering/Uitstalling

In Taak 1 het jy oor globalisering en die effek daarvan op persoonlike en

kollektiewe identiteit en kulture besin.

In Taak 2 kyk ons na die invloed van plaaslike kultuur op globale kultuur en

daarna na ‘n moontlike vermenging of samesmelting van die twee.

1. Hou ‘n groepbespreking oor:

• Voorbeelde van Afrika kunste wat deur ander lande aangeneem is. Daar

is voorbeelde soos die vleg van hare, Mandela-hemde, Ndebele-patrone,

tromspel, Afrika dans, Kwaito, ens.

• Kunsteprodukte (musiek, dans, drama, rolprent, beeldradio, kuns,

ontwerp, reklamewese, ens.) waarbinne verskeie Suid-Afrikaanse kulture

of Suid-Afrikaanse en globale kulture vermeng word.

Jy is gevra om ‘n kunste-opvoering of uitstalling vir ‘n veldtog genaamd “Jonk en

Trots Suid-Afrikaans” aan te bied. Een voorwaarde van die fees is dat die

aanbieding ‘n vermenging van kulture (meer as een) moet toon.

2. As groep

• Kies een of meer kunsvorms waarmee jy gemaklik voel (dans, drama,

musiek, kuns, ontwerp).

• Hou ‘n dinkskrum om ‘n nuwe Suid-Afrikaanse produk wat aspekte van

plaaslike kulture vermeng, OF wat plaaslike kulture met globale kulture

vermeng, te ontwikkel.

• Vanuit die dinkskrum moet jy idees kies en ‘n raamwerk ontwerp, vorm,

komponeer of konstrueer.

• Skep, repeteer of maak jou kunste-produk.

• Opvoerings moet nie langer as 3 minute duur nie.

• Maak gebruik van die ontwerpelemente in jou beplanning.

• Voer dit op of stal die kunsteproduk in jou klaskamer uit

K&K GRAAD 9 GTA 2007: ONDERWYSERSGIDS 28

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!