06.05.2013 Views

KUNS EN KULTUUR (K&K) Gemene Take vir Assessering (GTA ...

KUNS EN KULTUUR (K&K) Gemene Take vir Assessering (GTA ...

KUNS EN KULTUUR (K&K) Gemene Take vir Assessering (GTA ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

elektroniese hulpbronne soos blogging as voorbeelde wat oorweeg kan

word.

Die onderwyser behoort die onderwerp voor te stel en ‘n klasbespreking te

fasiliteer. Vrae soos die volgende sal help:

Aan watter soort programme en besprekings word julle blootgestel?

Dink jy dat dit ‘n effek het op hoe jy die lewe beskou of op jou verhoudings

en waardes? Noem voorbeelde. Afhangend van die opvoermedium, kan

direkte en relevante vrae gevra word om bespreking te stimuleer.

Voer ‘n kort bespreking en gebruik die formaat van ‘n ‘Geselsprogram’. Maak

seker dat die volgende idees gedek word:

Rolle: Die program benodig ‘n gasheer wat die onderwerp deeglik ondersoek

het. Omdat hy so ‘n belangrike rol speel, moet die gasheer versigtig gekies

word. Die ‘gaste’ is ‘belangrike persone’ en is bekend of goed ingelig. Hulle

het beslis opinies oor die onderwerp.

Rolspel: Leerders behoort self die rolle te kies wat hulle gaan vertolk. Let

daarop dat dit nie nodig is dat hulle goeie akteurs moet wees nie; hulle moet

die vermoë besit om die standpunt van die persoonlikheid wat hulle vertolk,

goed te stel. Leerders behoort goed oor die houding van die persoon wat

hulle vertolk, te dink.

Struktuur: Die struktuur van die teks benodig ’n inleiding (gaste en

onderwerp word voorgestel), ‘n ontwikkeling (oop vrae wat van eenvoudig tot

meer kompleks wissel, moet gevra word) en ‘n afsluiting waarin die gasheer

die verskeie standpunte saamvat en opsom.

Leerders behoort aangemoedig te word om standpunte op ‘n oortuigende

manier te stel/oor te dra en liggaamstaal, oogkontak en gebare te gebruik.

Maak seker dat leerders die instruksies verstaan.

Elke groep het ‘n maksimum van 3 minute vir die aanbieding van hulle

Geselsprogram.

Verduidelik die assesseringskriteria voor die aktiwiteit begin.

As die teks eers ontwikkel en geskryf is, kan die leerders dit woordeliks leer,

of dit lees, of rondom die belangrike punte improviseer.

Terwyl hulle na die Geselsprogramme kyk, kan die ander leerders

aantekeninge daaroor in hulle joernale skryf as voorbereiding vir Afdeling B.

K&K GRAAD 9 GTA 2007: ONDERWYSERSGIDS 22

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!