02.05.2013 Views

Julie - University of the Free State

Julie - University of the Free State

Julie - University of the Free State

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bult • Julie 2007

18

Nuus

Die Agulhas durf stromsee aan.

Marion die pols

is ’n realiteit.”

So sê prof. Johan Grobbelaar, senior

“Aardverwarming

professor in Plantwetenskappe, wat

Marion-eiland saam met ’n groep navorsers vanjaar

besoek het. Hy was in 1971 leier van die eerste

verkennende biologiese ekspedisie na die eiland.

Nou, 36 jaar later, was die bevinding dat die

temperatuur op die eiland 1,5 °C warmer as

destyds is. Marion is ideaal vir hierdie soort navorsing,

want dit is ver verwyder van enige

mense-invloed, sê prof. Grobbelaar.

“In terme van biologie, is dit ’n dramatiese

verhoging in temperatuur. Die tipe plantegroei op

die eiland het baie verander,” sê prof. Grobbelaar.

“ ’n Mens kan dit met die blote oog sien.” Hy was

in 1985 ook vir vier weke op die eiland.

Prof. Grobbelaar het destyds navorsing vir

sy doktorsgraad op die eiland gedoen. Hy was

nou deel van ’n span 45 wetenskaplikes nie net

van Suid-Afrika nie, maar ook van Duitsland,

Swede, Maleisië, Australië, Nieu-Seeland en Switserland.

Die span was nou daar om die amper

honderd mere te monitor, alge te versamel en invertevrate

(ongewerwelde diere) te versamel.

Marion is die grootste van die twee eilande

wat saam as die Koning Edward-eilande bekend

staan. Marion is ongeveer 17 km breed en 23

km lank.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!