02.05.2013 Views

Julie - University of the Free State

Julie - University of the Free State

Julie - University of the Free State

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Regstudente onder bestes

in die wêreld

Die UV-span wat in die debatarbitrasie-kompetisie in Oostenryk deelgeneem het, is van links voor: Sunette Visser en Dee

Leboela; agter: Lucian Companie, Vicky Olivier en Deman Smit.

’n

Span

voorstes in die wêreld geplaas toe hulle

studente van die Fakulteit Regs geleerd

heid het die universiteit onder die

46ste op die ranglys van 177 universiteite geëindig het

in die Willem C. Vis Internasionale Kommersiële

Arbitrasieskynhofkompetisie in Wene, Oostenryk.

Universiteite van meer as 55 lande het aan die kompetisie

deelgeneem en meer as 1 800 argumente is in

sewe dae gelewer.

Prof. Elizabeth Snyman-Van Deventer, afrigter

van die span en lektor aan die Departement Handelsreg,

sê: Die span het baie goed in al hul argumente

gevaar en is gekomplimenteer met hul verbale vertonings

en litigasievaardighede. “Een van die arbiters,

wat ’n praktiserende internasionale prokureur in

handelsreg is, het gesê die UV-span se verbale

argumente is op dieselfde standaard as dié van

praktiserende internasionale prokureurs wat aan

werklike arbitrasies deelneem.”

Deman Smit het ’n individuele sprekers toekenning

en eervolle vermelding as een van die beste

sprekers gekry. Sy punt van 138 uit 150 het hom

binne drie (3) punte van die internasionale individuele

wenner geplaas.

Prof. Johan Henning, Dekaan van die Fakulteit

Regsgeleerdheid, sê Deman se prestasie is ’n

sprekende voorbeeld van die studente van

wêreldgehalte wat die fakulteit oplewer. Die fakulteit

hoef nie ’n duim terug te staan vir Harvard, Freiburg,

München, Stanford en Sorbonne, wat ook aan die

kompetisie deelgeneem het.

Die Willem C. Vis Internasionale Kommersiële

Arbitrasieskynhof is ’n jaarlikse kompetisie wat deur

die Instituut van Internasionale Handelsreg aan die

Pace University School of Law in New York

aangebied word. Die doel van die kompetisie is om

die bestudering van internasionale handelsreg te

bevorder en om studente op te lei in alternatiewe

maniere om dispute op te los.

Nuus

July 2007 • Bult

31

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!