02.05.2013 Views

Julie - University of the Free State

Julie - University of the Free State

Julie - University of the Free State

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bult • Julie 2007

28

Alumni

UV Alumni

vereer vier

Alumni het vier persone vanjaar vereer vir hul prestasies. Hier is, van links:

mnre. Deon Meyer (Suid-Afrikaanse spanningsverhaalskrywer en oudstudent

en oudwerknemer), Zingile Dingani (sekretaris van die Parlement en

besoekende professor aan die Bestuurskool), prof. Helena Van Zyl

(Direkteur: UV-Bestuurskool) en mnr. Corrie van Zyl (assistent-afrigter van

die nasionale krieketspan en afrigter van die Gestetner Diamond Eagles en

oudstudent). Mnre. Meyer en Dingani het die Cum Laude-toekenning

ontvang vir uitstaande diens op plaaslike, nasionale of internasionale vlak,

prof. Van Zyl is aangewys om die Kovsie Alumni se Bestuurstoekenning vir

uitsonderlike diens aan die UV in 2006 te ontvang en mnr. Van Zyl is aangewys

as die Kovsie van die Jaar 2006 vir sy uitstaande bydrae tot krieket.

Alumni-tak kom diep in Afrika

Alumni van die Universiteit van die Vrystaat beweeg in alle

rigtings en is trots om die boodskap uit te dra dat hulle hier in

die hart van die Vrystaat gestudeer het. Dit sien ’n mens aan

die jongste tak wat gestig word: Eritrea in die noordooste van

Afrika. Nader aan die huis is daar ook alumni-takke gestig in

Lesotho, die Goudveld en Thaba Nchu.

Soekhoekie

Petro soek na Isabel Briel. Sy was’n eerstejaar in 1984 en het

musiek gestudeer. Indien iemand haar kontakbesonderhede

het, kontak asseblief vir Petro Langford (née Fourie) by 011

475 3545, 084 605 1234 of nutrition4u@telkomsa.net.

Rudolf en Rochelle Nieuwenhuizen in Australië wil steeds

met ou vriende en kennisse kontak maak. “Ons is nou al 5 jaar

weg en wil nog nie terug gegaan nie. Ons was nog net te besig

met ons nuwe lewe hier.” Skryf vir hulle by

rnieuwen@bigpond.net.au

Gestremde studente

kry beurse

Drie top- gestremde studente het beurse van die Kovsie-Alumni Trust

ontvang. Die trust het ook ’n addisionele beurs, die Sapcor-beurs, aan die

beste gestremde student – Me Melanie Nel – toegeken. By mev. Frances

Hoexter (agter regs), Voorsitter van die Kovsie-Alumni Trust, is van links,

voor: mnr. Teboho Mohale, mnr. Joseph Mabanga, me. Nel; agter: me.

Ronelle Ceronio en mev. Hoexter.

Koop balkie vir Kovsiedag

Oud-Kovsies bevind hul oor die land heen in verskillende beroepe

en stede, maar almal het die ingeborge wil om hul heenkome trots

aan ander te verkondig. Alumni wêreldwyd het die geleentheid om

deel te word van ’n jaarlikse Nasionale Kovsiedag wat sal plaasvind

op elke eerste Vrydag in September. Om deel te wees van hierdie

groeiende beweging, koop jou Kovsiebalkie teen slegs R50. Vir

meer inligting skakel Annanda Calitz by 083 641 4720 of e-pos by

ficka.stg@ufs.ac.za

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!