02.05.2013 Views

Julie - University of the Free State

Julie - University of the Free State

Julie - University of the Free State

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bult • Julie 2007

4

Nuus

Diversiteit in kos

hou voordele

Reeds in die laat 1980’s en 1990’s het

die Universiteit van die Vrystaat

(UV) besluit om ’n nuwe diverse

universiteitsamelewing te skep waarin alle

Suid-Afrikaners ’n heenkome sou kon vind,

ongeag ras, geslag, taal, kultuur, geloof of

gestremdheid, onder meer.

Dit was gedurende hierdie tydperk dat

die UV die eerste stappe geneem het om

weg te beweeg van die apartheidsverlede.

Swart studente is toegelaat, die taalbeleid

word parallel-medium, met klasse in Afrikaans

en Engels, en die eerste swart bestuurs

lede word aangestel.

Wat ook baie belangrik is, is die besluit

wat toe geneem is (in 1992) om vir die

eerste keer swart studente in die koshuise

van die UV te plaas wat daartoe gelei het

dat swart studente vanaf 1993 in verskeie

mans- en dameskoshuise geplaas is.

Hierdie stappe was deel van ’n groter

toekomstige visie vir die UV – om di versiteit

in sy verskillende fasette te bevorder

as ’n strategiese prioriteit wat sou bydra

tot ’n veel sterker en beter universiteit.

Volgens die Direkteur: Diversitiet, mnr.

Billyboy Ramahlele, kan elke student en

personeellid voordeel trek uit gereelde interaksie

met mense wat uit verskillende agtergronde

kom. En dit gaan nie net oor taal,

kultuur, geloof, ekonomiese agtergrond nie,

maar mense met verskillende idees, vaardighede,

ens.

“Vir gegradueerdes van die UV en

ander professionele mense het die wêreld

kleiner geword. Mense kan enige plek in

die wêreld gaan werk en daar word van

hulle verwag om die diversiteit in hierdie

lande te hanteer.” Ook as student en burger

van Suid-Afrika, word daar van almal verwag

om diversiteit te waardeer en positief

daarmee te handel.

“Die verskil tussen die poging tot integrasie

van koshuise van die 1990’s en die

huidige diversiteitsbeleidsriglyne is die

ondersteuning en bemagtiging wat nou aan

die betrokke koshuisleierskap, naamlik die

koshuishoof, die HK’s, die primes, die personeel

van Verblyfdienste en Studentesake

gegee sal word.

“Die realiteit is ook dat die eerste

poging tot koshuisïntegrasie nie geslaag het

nie omdat daar geen beplanning en ondersteuning

vir die studente en kos huis personeel

was nie. Dit is behalwe die feit dat wit

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!