02.05.2013 Views

Julie - University of the Free State

Julie - University of the Free State

Julie - University of the Free State

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

van die aarde

Prof. Johan Grobbelaar (regs) en

prof. Valdon Smith van Stellenbosch

Dit is in 1948 deur genl. Jan Smuts geannekseer

om te verhoed dat die Russe ’n missielbasis op die

eiland oprig om Suid-Afrika aan te val. Prof.

Grobbelaar sê om landswette af te dwing, moet ’n

land se vlag minstens een keer per jaar op so ’n ge annek

seerde eiland gehys word.

Die basis op die eiland.

Die reuse-albatrosse wat

Intussen het Marion

op die eiland broei

saam met ander eilande belang

rike navorsingstatus in die

Antarktiese gebied gekry en word ’n nuwe navorsingstasie

van R230 mil joen op die eiland ingerig. Oor

die jare het die weerstasie ’n ongelooflike bydrae tot

weerwaarneming in die suidelike Atlantiese en

Antarktiese gebied ge le wer. Marion, sowat 1 770 km

suidoos van Port Elizabeth, is op die Antarktiese

konvergensie waar die Atlan tiese en Indiese Oseaan

ontmoet. Dit skep temperatuurfluktuasies van 4°C

tot 20°C. Vir die gewone mens is dit die “roaring

forties”. Windspoed van 150 km/uur is algemeen.

Die eiland word nog as ’n aktiewe vulkaan beskou.

Die gebied langs die kus is moeras, terwyl dit dieper

binneland toe net vul ka niese rots is. Met reënval

van 2 500 mm per jaar is die geboue op stelte gebou

en bring loopbane mense waar hulle moet wees. Helikop

ters word ingespan om wetenskaplikes by punte

te kry waar hulle monsters neem.

Prof. Grobbelaar sê: “Sisteme op die eiland is

baie eenvoudig. Wetenskaplikes vra hulself hoe plante

daar gekom het, hoekom is daar geen vertebrate.

Nuus

July 2007 • Bult

19

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!