02.05.2013 Views

Julie - University of the Free State

Julie - University of the Free State

Julie - University of the Free State

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bult • Julie 2007

20

Nuus

Hoe kom ’n vlieg sonder vlerke daar? Vir bioloë is dit ook belangrik

om waar te neem hoe nuwe landmassas gevorm word, die verspreiding

van saad en byvoorbeeld voëls en waar hulle voedsel vandaan

kom. Dit geskied in die afwesigheid van besoedeling en die invloed

van die mens.

“Marion is eintlik ’n biologiese laboratorium,” sê prof.

Grobbelaar. Daar is 22 plantsoorte, geen predatore, interessante

Op pad terug Suid-Afrika toe

het die span navor sers te midde

van ‘n seedrama beland.

Die Suid-Afrikaanse ysbreker, SA

Agulhas, was die enigste skip in die

omgewing en moes ’n seiljag te hulp

snel.

Die seiljag was op sy laaste been

van ’n vaart om die wêreld en het in

‘Helikopters word ingespan om

wetenskaplikes by punte te kry

waar hulle monsters neem.’

Bo: ’n Spanfoto.

Links: Van die pelikane wat op die eiland broei.

voëls soos die skua en die reusestormvoël (stinker), robbe en die

giselle. Die reuse-albatros broei ook op die eiland. Al die diere kom

na die eiland om te verveer, nes te maak, te broei en dan weer die

oseaan aan te pak. Hulle bly gemiddeld drie tot vier maande op die

eiland, sê hy.

Die navorsing wat op Marion gedoen word, is deel van prestige

navorsing waarby Suid-Afrika in die gebied besig is. Net ’n klein

groepie lande werk in die Antarktiese gebied, en Suid-Afrika is deel

daarvan. Die ander navorsing word op SANAE (South African National

Antartic Expedition) en Gough-eiland gedoen.

Prof midde in seedrama

stormsee in die moeilikheid beland. Een

van sy passasiers is oorboord, twee ander is

ernstig beseer en ’n vierde kon gelukkig ’n

noodsein stuur. ’n Helikopter op die SA

Agulhas is onder meer gebruik om die oorlewendes

op te pik.

Prof. Johan Grobberlaar sê: “Die storm

wat ons oppad terug getref het, was die ergste

storm wat ek nog beleef het: Orkaan-

sterktewinde van minstens 200 km/

uur het gewaai met see deinings van

minstens 18 meter en ’n 37 grade rol

van die skip. Met sy neus in die storm

kon die SA Agulhas net 2 knope haal!

“Die reddingsaksie is ’n pluimpie

vir die waagmoed, vaardigheid en

vermoë wat ons nog het om ander

mense te red.”

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!