02.05.2013 Views

Julie - University of the Free State

Julie - University of the Free State

Julie - University of the Free State

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bult • Julie 2007

26

Monitor

Nog ’n titel vir SR-president

Kovsies se SR-voorsitter én joolkoningin, Loraine Kriek (middel), het nóg ’n titel agter haar naam gesit, naamlik die van Dux-student. Hier by haar op die foto is

van die ander presteerders vanjaar: Van links is J.C. Vorster (PPS-versekeringprys), Rienke van der Walt (derde plek), Loraine, Odie Swart (tweede plek) en

Sunet Baird (Van Schaikprys) .

Direkteure kry verdere opleiding

’n Opleidingsprogram vir hoogs presterende

direkteure en rolspelers in korporatiewe

bestuur word vanjaar vir die eerste keer

deur die Sentrum vir Besigheidsdinamika

aan die UV aangebied. Die program strek

oor ses maande en fokus op situasiespesifieke

aksieleer wat studente die

geleentheid gee om hul kennis en

vaardighede dadelik in die werksituasie toe

te pas. Die program word in Bloemfontein,

Johannesburg, Durban, Port Elizabeth en

Kaapstad aangebied. Die eerste groep van

18 deelnemers was van Interstate Bus

Lines en die Vrystaatse Toerisme-owerheid.

Hier is, van links: mnr. Danie Jacobs (Hoof

van die Sentrum vir Besigheidsdinamika),

me. Annelize van der Zwaard (Interstate

Bus Lines), prof. Dave Lubbe (Sentrum vir

Rekeningkunde), mnr. Moeketsi Tladi

(Vrystaatse Toerisme-owerheid) en mnr

Quintin Eister (Interstate Bus Lines).

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!