02.05.2013 Views

INKLUSIEWE ONDERWYS: 'N BESTUURSPERSPEKTIEF

INKLUSIEWE ONDERWYS: 'N BESTUURSPERSPEKTIEF

INKLUSIEWE ONDERWYS: 'N BESTUURSPERSPEKTIEF

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Hoofstuk 1: Inleidende perspektiewe

bepaal. Daar moet egter vir die doel van die ondersoek soms na spesifieke mediese of

biologiese toestande verwys word en die bedoeling is geensins om aanstoot te gee nie.

In hierdie verslag word daar gevolglik gebruik gemaak van terme wat internasionaal

aanvaar word en in die Witskrif (RSA 2001: Art. 1.2.3) vervat is .

1.6.3.1 Leerversperrings

“Barriers to learning and development” sal beskryf word as hindernisse wat leer en

ontwikkeling verhoed of leerversperrings. Daar bestaan twee basiese kategorieë,

naamlik hindernisse binne die stelsel en hindernisse binne die leerder self (sien 1.1).

1.6.3.2 Gestremdhede en agterstande

Die internasionaal aanvaarde term “disability” word verta al as gestremdheid en

“impairments” as agterstande. Hierdie twee terme word gebruik om na leerders te

verwys wie se leerversperring van organiese/mediese oorsprong is.

1.6.3.3 Spesiale onderwysbehoeftes

Kinders met spesiale onderwysbehoeftes het almal leerprobleme of gestremdhede wat

dit vir hulle moeilik maak om te leer en wat tot gevolg het dat hulle moeiliker leer as die

meeste ander kinders van dieselfde ouderdom. DfES (2003: 4) wys egter daarop dat nie

alle leerders wat onder andere in ’n nie-moedertaal sko ol is, ’n fisiese gestremdheid het

of wat ’n mediese toestand onder lede het, noodwendig spesiale onderwysbehoeftes het

nie. Genoemde faktore lei egter wel dikwels tot spesiale onderwysbehopeftes.

1.6.3.4 Die gebruik van die terme “kinders ” en “leerders”

In hierdie navorsingsverslag word beide die terme kinders en leerders gebruik. Kinders

word in die breër verband gebruik en sluit minderjariges in wat binne en buite die skool

is. Die term kinders word ook gebruik wanneer na minderjariges binne gesinsverband

verwys word. Leerders verwys spesifiek na skoolgaande kinders.

9

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!