02.05.2013 Views

INKLUSIEWE ONDERWYS: 'N BESTUURSPERSPEKTIEF

INKLUSIEWE ONDERWYS: 'N BESTUURSPERSPEKTIEF

INKLUSIEWE ONDERWYS: 'N BESTUURSPERSPEKTIEF

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Hoofstuk 2: ’n Beleidsoorsig

aangewys word, wat verantwoordelik is vir die dag-tot-dag funksionering van aktiwiteite

wat uit die skool se beleid rakende spesiale onderwysbehoeftes voortspruit (TeacherNet

2004d: 1).

’n Voorbeeld van ’n steunstelsel in Brittanje wat poog om leerversperrings te verwyder, is

die Foreign Language Assistants Scheme wat op die been gebring is. Dit word deur die

onderwysdepartemente befonds en voorsien assistente wat aan leerders, wat nie Engels

ten volle magtig is nie, hulp verleen (TeacherNet 2004c: 1).

Ten spyte van omvattende regulasies en ondersteuningstelsels om inklusiewe onderwys

te bevorder, is daar egter steeds probleme. In ’n verslag wat deur die Walliese

wetgewende vergadering se komitee oor onderwys en lewenslange leer bekend gemaak

is, word kommer uitgespreek oor die ernstige tekort aan terapeute wat leerders met

kommunikasieprobleme kan steun. Volgens die verslag is dit veral Walliese sprekers en

ander leerders wie se huistaal nie Engels is nie, wat hierdeur geraak word. In die

verslag word ook aangedui dat baie leerders skade lei omdat hulle spesiale behoeftes óf

te laat, óf glad nie geïdentifiseer word nie (BBC NEWS 2004a: 1).

By die hulle onderwysunie se jaarlikse kongres het opvoeders hulle kommer uitgespreek

oor aspekte van inklusiewe onderwys wat veral verband hou met akkommodering van

leerders met erge graad van gedragsprobleme (BBC NEWS

2004b: 1). Probleme wat uitgewys is, is onder andere:

die vermindering in die aantal spesiale skole in Brittanje (vanaf 1562 in 1983 na 1160

in 2003);

die gebrek aan kundigheid in skole;

die rompslomp van die stelsel waardeur spesiale behoeftes geïdentifiseer word;

die ontwrigting wat leerders met ernstige gedragsp robleme in skole veroorsaak, en

die gebrek aan intensiewe hulp aan leerders met emosionele leerversperrings.

Dit blyk dus dat inklusiewe onderwys selfs in ’n ontwikkelde land met ’n sterk ekonomie,

nie sonder uitdagings en tekortkominge plaasvind nie.

17

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!