02.05.2013 Views

scenario SENWES

scenario SENWES

scenario SENWES

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

April 2010 • senwes.co.za

••LANDBOU-TEGNIEK •••

Kies alternatiewe

wintergewasse met sorg

IN DIE TOEKOMS GAAN

INTERNASIONALE MARKKRAGTE DIE

LEWENSVATBARE PRODUKSIE VAN

ALLE LANDBOUKOMMODITEITE IN

SUID-AFRIKA TOETS – VERAL WAAR

DIE SPEELVELD TUSSEN PLAASLIKE

EN INTERNASIONALE PRODUSENTE

NIE ALTYD GELYK IS NIE.

> TEKS: BOET VAN ZYL

Noudat koring, wat tradisioneel in die

Senwes gebied as wintergewas verbou word, vir die

meeste produsente nie meer winsgewend is nie, is

dit nodig om te kyk na ekonomies-lewensvatbare

alternatiewe wintergewasse, wat kan help om aan

’n gesonde landbousektor te bou.

Kanola word deesdae gereeld as ’n alternatiewe

wintergewas vir koring genoem. Wanneer die produksie

van dié gewas egter met koring vergelyk

word, is die uiteinde verrassend en kan die plant

van vroeë sonneblom dalk eerder in jou boerdery

se guns tel.

HOU BY TRADISIONELE KORINGVERBOUING

Tabel 1 toon die inkomste-kosteraming vir koringverbouing

in die sentrale Senwes produk siegebied

>> Kanolabloeisels is ’n groot bron van nektar vir heuningbye.

aan. Om die pryse wat in die tabel gebruik is, te

verkry, is algemene praktyke wat in die gebied geld

en die pryse van produkte, soos deur verskaffers

voorsien, in ag geneem. Graanverskansingskoste is

nie bygereken nie, aangesien dit nie tans ’n staan de

praktyk onder produsente is nie.

>> KANOLA

Kanola is vir die eerste

keer in Suid-Afrika in

1993 in die Overbergstreek

naby Swellendam

aangeplant. Drie

jaar later is die olieraffinadery

Southern

Oil Ltd (SOILL) gestig,

met die doelwit om

die saad wat plaaslik

geoes word te prosesseer.

SOILL is die enigste

kanolaraffinadery

en raffineer ongeveer

3 500 ton per maand.

vervolg op bladsy 12

11

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!