02.05.2013 Views

scenario SENWES

scenario SENWES

scenario SENWES

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

16

••• NUUS@

Bestuur jou landbou-aandele

deur die

Senwes het sedert 1 April vanjaar

’n nuwe, internet gebaseerde stelsel vir die hantering

van die aandele in die maatskappye Senwes en

Senwesbel.

Hierdie elektroniese stelsel stel aandeelhouers

in staat om hul aandelebelegging en inligting by

wyse van die internet te bestuur. Elke aandeelhouer

Einde van 'n era

Johan Dique, Senwes se Besturende Direkteur,

onder wie se leiding Senwes sowat ’n dekade

vantevore deur ’n suksesvolle omdraaiproses

gegaan het en intussen van krag tot krag

gegroei het, sal Senwes se diens op 31 Mei

2010 verlaat.

Johan Dique het in Augustus 2001 by

Senwes aangesluit toe die maatskappy in ’n

kritieke stadium van finansiële trauma verkeer

het. Na drie kontraktermyne van bykans gesa ment lik

nege jaar, wat met groot sukses, voor treflike diens

en uitsonderlike waarde skepping vir aandeelhouers

afgehandel is, het hy aangedui dat dit ’n gepaste tyd

is om die leisels oor te gee en ander geleenthede

aan te pak.

Johan Dique het die maatskappy geneem vanaf

internet

het ’n e-pos of sms-boodskap met ’n unieke gebruikers

kode en wagwoord, vir gebruik van die aan delestelsel,

ontvang.

Die stelsel is eenvoudig, gebruikersvriendelik en

gratis. Die volgende dienste is beskikbaar:

• Aandeelhouers kan enige tyd die stand van hul

belegging sien;

• Persoonlike besonderhede (soos adres, telefoon

of bankbesonderhede) kan geverifieer en indien

nodig, opgedateer word;

• Aandeelhouers ontvang via sms of e-pos ’n

bevestiging van enige transaksies op hul aandelerekening;

• Indiening van volmagte en stemming vir enige

voorgestelde besluite by aandeelhouersvergaderings;

en

• Elektroniese deelname aan enige korporatiewe

aandele-aksies.

Om die stelsel te gebruik, besoek www.senwes.co.za

en klik op die aandele ikoon. Vir navrae, skakel

Claudi Smit by (018) 464-7102. S

’n wesentlike laagtepunt in 2001,

die omdraai- en herstelproses

gelei, ’n uitsonderlike SEBtransaksie

met die Bafokeng

Konsortium in 2006 gefasiliteer

en in 2009 die grootste wins nog

in die maatskappy se 100-jarige

bestaan saam met sy bestuurspan

afgelewer.

“Die omstandighede bied ’n gepaste tydstip vir

iemand anders om die proses hiervandaan vorentoe

te neem,” het Johan Dique aangedui.

Francois Strydom, die Direkteur Bedryf sedert

Junie 2002, sal vanaf Junie 2010 die leiding neem

as waarnemende Besturende Direkteur tot

dat ‘n verdere aankondiging gemaak kan word. S

senwes.co.za • April 2010

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!