02.05.2013 Views

scenario SENWES

scenario SENWES

scenario SENWES

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

6

••• HOOFSTORIE

> TEKS: THYS GROBBELAAR EN ELMARIE CRONJE

> FOTO’S: ELMARIE CRONJE EN ILANA KOEGELENBERG

’n Stukkie

Senwes geskiedenis op

Hennie van der Merwe (links) saam met Petra en Koert

Coetzee – die afstammelinge van Douw en Hennie van

der Merwe wat by die stigting van Senwes betrok ke

was. Hennie is ’n produsent, terwyl Petra by Senwes

werksaam is en Koert Ouplaas as ’n gastehuis bedryf.

’N MENS VERWAG NIE OM ’N

NASIONALE GEDENKWAARDIGHEID

IN DIE STOWWERIGE LANDE VAN

OTTOSDAL RAAK TE LOOP NIE. TOG IS

DAAR TWEE BESONDERSE HUISE IN

HIERDIE GEBIED GELEË, WAT ALBEI ’N

VERBINTENIS HET MET SENWES SE

STIGTINGSJARE 100 JAAR GELEDE.

Volgens oorlewering is die

eers te gespreksinisiatiewe vir die stigting van ’n

koöperatiewe vereniging vir die Wes-Transvaal deur

Douw Steyn van der Merwe (toe sowat 56 jaar oud)

en sy seun, Hennie CW van der Merwe (toe 21 jaar

oud), van Ottosdal se wêreld, van stapel gestuur.

Die verkennende gesprek is op die plaas Holfontein

van Douw van der Merwe gehou.

OM ’N KOÖPERASIE TE STIG

Die vergadering was onder doringbome voor die

huis van Douw van der Merwe gehou, aangesien

spasie in die huis moontlik ’n probleem kon wees.

Douw van der Merwe en sy seuns, Hennie en Lulu,

was pioniers in die stigting van die koöperatiewe

beweging in die ou Wes-Transvaal. Hulle was

invloed ryke en dinamiese persone wat ’n groot rol in

senwes.co.za • April 2010

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!