02.05.2013 Views

scenario SENWES

scenario SENWES

scenario SENWES

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

April 2010 • senwes.co.za

NUUS •••

61

Louis L Lingenfelder

(Bestuurder:

Senwes S Village,

Kroonstad, K links)

saam s met Karin

Mynhard M en

Hercie H Venter van

Engen. E

’n Olierige prys

vir Senwes Village

Om 640 000 liter olie te ver koop, sit nie in

enige man se broek nie. Behalwe wanneer

dié manne deel is van die jaarlikse Sen wes

Engen Olie Bonanza! Tydens die Olie Bonanza

ding die Senwes Villages met mekaar mee

om te sien wie die meeste olie kan verkoop,

terwyl Village klante kan inskryf vir die

kompetisie en ’n besonderse prys kan wen.

Verlede jaar se Olie Bonanza is van 1 Okto ber tot

31 Desember aangebied. Die klant wat tydens

die gelukkige trekking as wenner aangewys is,

was Vendorp Boerdery van Venters dorp. Dié

boerdery wen ’n 3-dag rit op die Rovos Rail van

Pretoria na die Victoria watervalle in Zimbabwe.

Senwes se Villages het in twee kategorieë

teen mekaar meegeding. Kategorie B was vir

Villages met verkope wat tussen 10 000 liter

en 25 000 liter wissel, met Kategorie A wat alle

verkope van 25 001 liter en op insluit.

In Kategorie A het Kroonstad Village met die

louere weggestap. Dié winkel het vir verkope van

40 000 liter begroot en die kompetisie afgesluit

met 63 078 liter se werklike verkope. In

die tweede plek was Viljoenskroon Village, met

Ventersdorp Village derde.

Parys Village was die wenners van Kategorie

B, met werklike verkope van 24 705 liter, terwyl

daar begroot is vir verkope van 18 000 liter.

Veree niging Village was in die tweede plek en

Hartbeesfontein Village derde.

Die twee wenners in Kategorie A en B het elkeen

ook ’n 3-dag rit op die Rovos Rail gewen.

Bon Voyage, Senwes Village! S

>> Wesselsbron werkswinkel is as die Beste

Werkswinkel vir 2009 aangewys.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!