02.05.2013 Views

scenario SENWES

scenario SENWES

scenario SENWES

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

WEN

’n Naweek vir 4 met jou

SENWES-PASPOORT

BY NAMPO OESDAG 18 - 21 MEI 2010

Besoek die Senwes saal gedurende 18 – 21 Mei

en kry jou paspoort met aankope by Senwes se

buitelewe- of wapenuitstallings.

Reis na al die besoekpunte in jou paspoort en kry ’n

stempel by elke bestemming om in aanmerking te

kom vir die groot prys.

’n Voltooide reis met stempels as bewys, is jou paspoort

vir die daaglikse gelukstrekking.

*Terme en voorwaardes geld – kompetisiereëls in paspoort.

SENWES@NAMPO Oesdag 2010

Senwes se gewilde reeks wapens en jag toe rus ting

met daaglikse prystrekkings en Grainlink se lewendige

skerms met Safex-pryse is maar net ’n paar

van die produkte en dienste wat weer hierdie jaar te

sien is by die Senwes saal. Met groot interaktiewe

skerms en verskeie pryse om te wen, is ’n besoek

aan Senwes se Presisieboerdery beslis ’n moet.

Tolvry: 080 941 4011 www.senwes.co.za www.senwes.mobi

Al die kwalifiserende inskrywings wat oor die vier

dae van die NAMPO Oesdag ontvang word, land

uiteindelik in ’n boerpot, waaruit ’n gelukkige trekking

teen Vrydag middag om 15:00 gedoen word.

PRYS: Naweek vir 4 persone

by Bakubung Bush Lodge,

Pilanesberg*

Senwes breek nuwe grond deur die eerste volwaardige

klantetydskrif in kommersiële landbou

te vestig – en jou kliënt of produk kan deel word

van hierdie innovasie. Hierdie eerste uitgawe

van Senwes Scenario sal by die NAMPO Oesdag

beskikbaar wees.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!