02.05.2013 Views

scenario SENWES

scenario SENWES

scenario SENWES

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

ds Willie Botha

a

Lees 1 Johannes 4: 7 – 17

Die opskrif van hierdie gedeelte

klink miskien na ’n teenstrydigheid. In ’n sekere sin

ís dit. Onder die skyn van liefde gebeur daar baie

dinge in die wêreld wat niks met liefde te doen het

nie.

Waar mense en liefde betrokke is, kan dit gebeur

dat liefde kwyn. Liefde kan selfs in haat verander.

Die skriflesing in 1 Johannes 4 herinner ons

aan drie soorte liefde. Daar is die liefde wat die

mens teenoor God het; die liefde tussen mense, of

naasteliefde; en die liefde wat God vir die mens het.

Die liefde wat die mens vir God het, het sommer

al vroeg in die geskiedenis van die mensdom teleurgestel.

Adam en Eva se ongehoorsaamheid het

enorme gevolge vir die mensdom ingehou en selfs

die groot helde van die Bybel stel God iewers teleur.

Liefde tussen mense is ook nie anders nie.

Dink maar aan Kaïn en Abel; Josef en sy broers;

Dawid en Absalom; Hanna en Peninna. Ek is seker

iewers sal jy jou naam en iemand anders s’n ook

kan invoeg. Die geskiedenis van oorloë wat die

April 2010 • senwes.co.za

Liefde wat liefde is

>> SUBSCRIBE AND WIN WITH SENWES SCENARIO!

ONE LUCKY READER STANDS THE

CHANCE TO WIN A WEEKEND FOR FOUR

PEOPLE AT THE BAKUBUNG BUSH LODGE

NEAR PILANESBERG. ALL YOU HAVE TO

DO IS FILL IN THE FORM AND FAX IT TO

(018) 468-7782 (FOR ATTENTION:

ELIZMA MYBURGH) OR SEND IT BY POST

TO ELIZMA MYBURGH,

POSTNET SUITE 32, PRIVATE BAG X10,

FLAMWOOD, 2572.

DON’T DELAY, SEND YOUR DETAILS

NOW AND MAKE SURE YOU’RE IN THE

RACE FOR THIS EXCELLENT PRIZE!

VIR DIE SIEL •••

mensdom al beleef het, is ’n klaaglike getuienis

van die mens se onvermoë om regtig lief te hê. Tog

beteken dit nie dat daar nie mense is wat regtig vir

God liefhet nie, of mense wat nie regtig vir mekaar

lief is nie.

Om regtig te kan liefhê, moet ons kyk na die

wie se liefde geen einde ken nie. Werklike liefde,

sê die skriflesing, is die liefde wat God vir ons het.

Die gedeelte gaan egter verder en motiveer die

stelling. God het Sy Seun na die wêreld gestuur om

ons sonde te versoen. Om vir sondaars te sterf wat

jou nie wil ken nie, ja, dit is liefde. Daarom kan die

gedeelte met reg sê: God is liefde.

In ons liefde vir God en ons liefde vir mekaar raak

hierdie onlogiese liefhê van God ons oriëntasiepunt.

Daarom kan ek nie langer beweer dat ek God liefhet,

wat ek nie kan sien nie, wanneer ek my naaste,

wat ek wel kan sien, haat nie. S

Ds Willie Botha is van die Nederduitsche Hervormde Gemeen

te op Lydenburg. Skakel hom by 082 786 3458 of stuur

‘n e-pos aan wbot@absamail.co.za.

About Bakubung Bush Lodge

Bakubung Bush Lodge offers a peaceful bush environment,

combined with luxury and comfort. The

Pilanesberg Game Reserve, where this lodge is located,

is home to Africa's giants – elephants, rhino

and buffalo. If you're fortunate, you may catch a

glimpse of the stealthy leopard or lion.

Name:

Surname:

E-mail address:

Phone number:

Postal address:

Are you a Senwes client?

57

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!