02.05.2013 Views

scenario SENWES

scenario SENWES

scenario SENWES

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

8035BD_FL_1 Graanprysrisikobestuur:

Die somergraanoes wat op die

lande is, lyk belowend in terme van opbrengs en

Senwes Grainlink se silobedryf het sekere maatreëls

ingestel, wat die lewering van jou oes makliker

maak.

GRADERING

Graadprobleme kan moontlik ondervind word en

gevolglik is daar besluit om, waar graan gesif moet

word, geen sifkoste te verhaal nie (onderworpe aan

sekere voorwaardes). Die aksie is daarop gemik om

die graad van gewasse gelewer te verbeter deur die

verwydering van vreemde onderwerpe. Gesels gerus

met jou silobestuurder hieroor.

OMDRAAITYD EN TOERUSTING

Soos in die verlede sal daar gratis arbeid by die

aflaai punte beskikbaar wees om vragte vinnig te kan

aflaai en sodoende die omdraaityd van leweringsvoertuie

te bespoedig.

Die instandhouding van Senwes se silo’s is op

datum en daar is veral aandag geskenk aan die

innametoerusting tydens lewering om breekstoppe

tot die minimum te beperk. Die sifmasjiene by

silo’s is opgeknap en bedryfsgereed om produsente

Verbeter jou “gut feel”?

Vra vir Frans

www.franslyons.co.za

SENWES GRAINLINK •••

Is Senwes Grainlink

gereed vir “groot oes”?

behulpsaam te wees, sou graadverskille realiseer.

AFLEWERINGSTYE

Tydens die ontvangseisoen sal werksure vanaf

07:00 tot laat die aand, wanneer die laaste vrag

afgelaai is, geld. Produsente moet egter reëlings tref

met hul silobestuurder oor aflewerings wat na-ure,

of Saterdae, sal geskied.

VOLTOOIING VAN VORMS

Die graanleweringsopdrag moet deur die produsent

voltooi word, aangesien dit die produsent se opdrag

aan die silobestuurder is oor hoe die vrag hanteer

moet word. Silopersoneel mag onder geen

omstandighede die leweringsopdrag voltooi nie.

Opdragte om graan te verhandel, geskied nie op

die graanleweringsopdrag nie. Indien die produsent

wel graan wil verhandel, moet ‘n graanverkryger

gekontak word.

Produsente moet ’n chemiese verklaring bylae 1

voltooi en dit by die silo inhandig voordat enige

vragte gelewer word. Produsente moet hulself

vergewis van die wetlike vereistes van chemiese

middels en verseker dat hulle aan die standaarde,

soos wetlik vereis, voldoen. S

Kry die beste resultaat

31

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!