02.05.2013 Views

scenario SENWES

scenario SENWES

scenario SENWES

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

20

••• SENWES VILLAGE

ELKE JAGTER HET ’N

GUNSTELING GUNS GEWEER

WAARSONDER WAAR HY NIE

MAKLIK MAKL DIE JAGVELD SAL

AANDURF AAND NIE. SOMS

JEUK JY EGTER VIR IETS

NUUTS. NUUT EN WAAR GAAN

JY JY MAKLIKER MA KRY WAT

JY JY SO SOEK AS BY SENWES

SE VILLAGES? VI KOOS

BARNARD BARN GESELS OOR

DIE PRODUKTE P WAT IN DIE

MARK BESKIKBAAR IS – OU

GUNSTELINGE GUNS ÉN NUWES

WAT DIE OOG VANG.

> TEKS & FOTO’S: KOOS BARNARD

Dit gebeur g elke jaar

met my. my Wanneer ’n tweetand-

kouetjie kouetjie sog gens speels na my neus

hap as ek e op my voorstoep uitstap,

is daar daa ’n vae onrustigheid wat

iewers iewer in my binneste nesskop.

’n Dringendheid Dr wat my telkens

na die geweerkluis dwing, waar

ek die reuk van geweerolie en

okkerneuthout okkern indrink as die swaar

deur oopswaai. Ja maters, wanneer

die eeerste

skimpe van biltongweer

ons suiderland binnesypel, pak

Roere vir

die boere

Remington 011: Remington se

XHR met halfronde/driekantige

loop. Die teleskoop is ’n

die jaglus my met mening en daar is baie wat net

soos ek voel.

Ek troetel my ou staatmakers, gooi aan en trek

menige denkbeeldige bokke in my voortuin plat.

Maar verbeeldingsvlugte is nie al waarvoor die

nasomer goed is nie. Dis ook by uitstek die seisoen

om na die nuwighede te gaan kyk wat op die

geweermark verskyn het. Natuurlik is dit ’n bietjie

laat om nou ’n geweer vir hierdie winter te koop,

maar koop maar, jy kan hom volgende seisoen

gebruik...wie weet, miskien selfs hierdie lente as

daar dalk ’n wonderwerk by die Sentrale Vuurwapenregister

gebeur.

FINSE VRIENDE

Sako en Tikka is twee ou Finse vriende wat hulle

oor die jare reeds bewys het, al behoort beide nou

aan Beretta. By Senwes Village sal Eddie Morrison

maar te gretig wees om ’n Sako Model 85 Hunter of

’n Tikka T3 Light onder jou neus te druk. En glo my,

sy verkoopspraatjies is nie bog nie. Beide hierdie

gewere is produkte van hoogstaande gehalte wat,

as die skut sy deel doen, op die spreekwoordelike

tiekie skiet. Persoonlike smaak en die grootte van

jou beursie sal bepaal watter een jy kies en of jy ’n

model met ’n hout- of sintetiese kolf sal aanskaf.

Ons verwys soms na laasgenoemde as “plastiek”-

kolwe maar die moderne polimeermateriale is ligjare

verwyder van alle daagse plastiek en is baie sterk.

Daar is min dinge wat die warmte en prag het

van ’n mooi, donker stuk okkerneuthout, maar houtkolwe

wil al te graag gepamperlang wees. Reën die

kolf nat of is dit baie vogtig, kan die hout krom trek

en jou geweer lekker bont laat skiet en dit kry gou

krapmerke en duike in. Sintetiese kolwe is omtrent

so aantreklik soos warm sop op ’n snikhete dag,

maar hulle is taai en word nie geaffekteer deur vog

of reën nie, maak nie saak of jy naby Polokwane

of Postmasburg, Clarens of Colenso jag nie. Vir die

Sako 85 betaal jy ’n goeie entjie oor die R23 000

Leupold 4.5-14x40. vervolg op bladsy 23

senwes.co.za • April 2010

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!