02.05.2013 Views

scenario SENWES

scenario SENWES

scenario SENWES

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

8035BD_FL_3

WEIMIELIES

3 t/ha 4 t/ha 5 t/ha

Koste (R) 33 lammers 44 lammers 55 lammers

Dip en doseer/ha 654 872 1 090

Enting/ha 587 783 979

Lekke/ha 2 652 3 536 4 421

Arbeid 420 560 700

Vervoerkoste 30 30 30

Subtotaal 4 343 5 781 7 219

Lammers 14 256 19 008 24 503

Subtotaal 19 149 25 531 31 914

Mielies: Produksiekoste 2 953 3 383 4 139

Totale koste 22 102 28 914 36 053

Inkomste/ha 25 661 34 214 42 768

Minus: Mortaliteitsyfer (3%) 770 1 026 1 283

Netto inkomste/ha 24 891 33 188 41 485

Marge/ha 2 789 4 274 5 432

• Wolverkope kan ook ’n moontlike inkomste

wees, maar is nie ingereken nie.

• Produksiekoste in die weimieliesbegroting sluit

nie koste verbonde aan stroop, wegry en koppeoptel

in nie.

• Ander koste, soos vervoer, kommissie en

losarbeid, is nie in berekening gebring nie.

• Wesselsbron-omgewing se syfers word gebruik.

• Vir die doeleindes van die voorbeeld, word

aanvaar dat mielies geplant is met die doel om

gestroop te word, maar as gevolg van ’n lae

mielieprys, word dit as weimielies benut.

Indien jy jou mielies stroop en teen ’n netto produsente

prys van R1 034 p/ton verkoop, sou jou produk

sie koste en marge soos volg lyk.

STROOPMIELIES

3 t/ha 4 t/ha 5 t/ha

Produksiekoste 3 201 3 642 4 467

Inkomste 3 102 4 136 5 170

Marge/ha -99 494 703

* Wesselsbron-omgewing se syfers word gebruik.

FEITE & FABELS •••

Kontak Izak du Plessis

by (056) 212-4241 of

stuur ’n e-pos na izak.

duplessis@senwes.co.za vir

meer inligting aangaande

weimielies.

Loop jy en tob oor iets,

maar weet nie wie om te

vra nie? Stuur jou vraag

aan elmarie@infoworks.

biz en Senwes Scenario

sal dit vir jou beantwoord.

Die skaal van produksie en kapitaal wat nodig is, is

’n beperkende faktor by ’n weimieliestelsel. Weens

die kort weiperiode word baie skape per hek taar

aangehou. Dit kan veroorsaak dat die getal skape

wat nodig is om die mielies te wei onhanteer baar

baie kan word vir ’n produsent wat groot aanplantings

het.

Daar is beslis geld te maak deur mielies op die

land as voer vir lammers te benut, maar bewei slegs

die oppervlakte wat met ’n hanteerbare getal skape

gewei kan word en stroop die res. Weimielies is

’n uitstekende wintervoer met ’n lang periode van

benutting, wat vanaf ongeveer Mei tot November

benut kan word. S

* Die aanbevelings en voorstelle wat in hierdie verslag gemaak is,

is gebaseer op inligting wat uit verskeie bronne verkry is, maar vir

die juistheid waarvan Senwes nie kan instaan nie.

Hierdie vraag is deur JanDirk Engelbrecht

(Inligtingspesialis) beantwoord, met insette deur Izak du

Plessis (Snr. Diereproduksie-spesialis) en Boet van Zyl (Snr.

Landbou-ekonoom).

Mieliebemarking: Hoe bepaal jy die

beste opsie vir jou huidige situasie?

Vra vir Frans

www.franslyons.co.za Kry die beste resultaat

39

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!