02.05.2013 Views

Laai boek af : PDF

Laai boek af : PDF

Laai boek af : PDF

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

sendbriewe aan hulle gerig is en nie aan ‘n klomp heidene, dit wil sê,

nasies van non-Israel afkoms nie.

Let bv. op die volgende Skrif, om maar net een voorbeeld te noem:

1 Korinthiërs 10:1-4;

1 Want ek wil nie hê, broeders, dat julle nie sou weet nie dat ons

vaders almal onder die wolk was en almal deur die see deurgegaan

het,

2 en almal in Moses gedoop is in die wolk en in die see,

3 en almal dieselfde geestelike spys geëet het,

4 en almal dieselfde geestelike drank gedrink het, want hulle het

gedrink uit ‘n geestelike rots wat gevolg het, en die rots was

Christus.

Dis net Israeliete waarop hierdie van toepassing is, en tog sê Paulus aan

die Korinthiërs dat hulle “ons vaders” was. Dit kan nie vergeestelik word

nie, dit is letterlik.

Jesus het gesê dat:

“Ek is net gestuur na die verlore skape van die huis van Israel” -

(Matt. 15:24).

Dit is dan ook nie sonder betekenis dat die Jode as nasie Hom verwerp het

nie en aangedring het op sy kruisiging.

Hy het dan ook vir hulle gesê:

“Daarom sê Ek vir julle: Die koninkryk van God sal van julle

weggeneem en aan ‘n volk (nie kerk nie) gegee word wat die

vrugte daarvan sal dra” - (Matt. 21:43).

Vgl. hiermee 1 Konings 11:13; 1 Kon. 12:21.

Kyk hoe mooi beskrywe Eségiël 34:11-16, dit vir ons:

11 Want so sê die Here HERE: Kyk, hier is Ek, en Ek sal na my skape

vra en vir hulle sorg.

12 Soos ‘n herder vir sy trop skape sorg op die dag as hy onder sy

verspreide skape is, so sal Ek vir my skape sorg; en Ek sal hulle

red uit al die plekke waarheen hulle verstrooi is, op die dag van

wolke en donkerheid.

13 En Ek sal hulle uitlei uit die volke en versamel uit die lande en hulle

bring in hul land; en Ek sal hulle laat wei op die berge van Israel, in

die klowe en in al die bewoonbare plekke van die land.

14 Op ‘n goeie weiveld sal Ek hulle laat wei, en op die hoë berge van

Israel sal hulle weiplek wees. Daar sal hulle lê op ‘n goeie plek en

wei in ‘n geil weiveld op die berge van Israel.

15 Ek self sal my skape oppas, en Ek self sal hulle laat lê en rus,

spreek die Here HERE.

9

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!