02.05.2013 Views

Laai boek af : PDF

Laai boek af : PDF

Laai boek af : PDF

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

26 en so sal die hele Israel (al 12 stamme) gered word, soos geskrywe

is: Die Verlosser sal uit Sion kom (met die wederkoms) en sal die

goddelooshede van Jakob (volle 12 stamme) afwend;

27 en dit is van my kant die verbond met hulle as Ek hulle sondes

wegneem.

28 Wat die evangelie betref, is hulle wel vyande terwille van julle; maar

wat die uitverkiesing betref, bemindes terwille van die vaders

(Die vaders nie net van die huis van Juda nie, maar ook van die huis van

Israel).

29 Want die genadegawes en die roeping van God is onberoulik.

Lees ook: Eségiël 11:14-21; Sefanja 3:8-20; Jeremia 32:37-44.

Lees ook die volgende in verband met die versameling van die

uitverkorenes deur die engele, vanuit die vier windstreke, en let op die

teksverband dat dit op God se beloftes (wat onberoulik is) aan Israel

betrekking het:

Jesaja 43:1, 5-6;

1 MAAR nou, so sê die HERE, jou Skepper, o Jakob. (letterlike 12

stamme) en jou Formeerder, o Israel: Wees nie bevrees nie want

Ek het jou verlos; Ek het jou by jou naam geroep; jy is myne!

5 Wees nie bevrees nie, want Ek is met jou; Ek sal jou geslag van die

ooste af aanbring en jou versamel van die weste af.

6 Ek sal sê aan die noorde: Gee! en aan die suide: Hou nie terug nie!

Bring my seuns van ver, en my dogters van die einde van die aarde

af.

Lees ook Eségiël 36:24-38.

Let op verse 24-27;

24 En Ek sal julle - - -

(die huis van Israel, verse 17, 21, 22)

- - - - uit die nasies gaan haal en julle uit al die lande bymekaar laat

kom, en Ek sal julle in jul land bring.

25 Dan - - - - --

“EN”, in Engelse Revised Version, Septuagint, Hollandse Nuwe Vertaling,

Young's Literal Translation, Ferrar Fenton, Revised Standard Version,

Pulpit Commentary.

- - - - sal Ek skoon water op julle giet, sodat julle rein kan word; van

al jul onreinhede en van al jul drekgode sal Ek julle reinig.

26 En Ek sal julle ‘n nuwe hart gee en ‘n nuwe gees in julle binneste

gee; en Ek sal die hart van klip uit julle vlees wegneem en julle ‘n

hart van vlees gee.

20

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!