02.05.2013 Views

Laai boek af : PDF

Laai boek af : PDF

Laai boek af : PDF

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

“Net toe die afskrif van die brief van Artasasta, die koning, aan Rehum en

Simsai, die skrywer, en hulle partygenote voorgelees is, het hulle haastig

na Jerusalem, na die Jode gegaan en hulle met geweld en mag laat

ophou”.

Josephus die Joodse Geskiedskrywer het ook die volgende, in die jaar 70

n.C. geskryf:

“---- daar is maar net twee stamme in Asië en Europa wat aan die Romeine

onderworpe is (Juda en Benjamin), terwyl die tien stamme oorkant die

Eufraat is tot vandag toe, ‘n groot en ontelbare menigte” (Antiq. XI, 5, 2).

Dit is na hulle toe wat Jesus sy dissipels gestuur het toe hy vir hulle gesê

het:

“Moenie gaan op pad na die heidene nie, en moenie ingaan in ‘n

stad van die Samaritane nie; maar gaan liewer na die verlore

skape van die huis van Israel” (die tien stamme) - Matt. 10:5-6.

Die Huis van Israel was in daardie tyd anderkant die Eufraat soos ons

hierbo uit Josephus se aanhaling gesien het. Dit is aan hulle dat Petrus en

Jakobus hulle sendbriewe geskryf het, asook aan diegene uit die twee

stamme, (Juda en Benjamin) wat nooit uit die Babiloniese ballingskap

onder Esra en Nehemía teruggekeer het nie.

Jakobus skryf in die jaar 60 n.C. (dus net 10 jaar voor Josephus):

Jakobus 1:1;

Jakobus, ‘n dienskneg van God en die Here Jesus Christus, aan

die twaalf stamme wat in die verstrooiing is: Groete!

Petrus skryf ook in 60 n.C. as volg:

Petrus 1:1-2;

1 PETRUS, ‘n apostel van Jesus Christus, - - - -

(Onthou Christus is die Grieks vir die Hebreeuse Messias)

- - - - aan die vreemdelinge van die verstrooiing in Pontus, Galásië,

Kappadócië, Asië en Bithíë,

Die gebied waar die Tien Stamme hulle destyds bevind het asook sommige

uit die Twee Stamme.

2 uitverkore volgens die voorkennis van God die Vader, in die

heiligmaking van die Gees, tot gehoorsaamheid en besprenkeling

met die bloed van Jesus Christus: Mag genade en vrede vir julle

vermenigvuldig word!

Ons sal later sien hoedat Paulus ook op die voetspore van hierdie

sogenaamde verlore Tien Stamme van Israel gevolg het en dat baie van sy

8

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!