02.05.2013 Views

Laai boek af : PDF

Laai boek af : PDF

Laai boek af : PDF

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

16 Die wat verlore is, sal Ek soek, en wat weggedryf is, sal Ek

terugbring, en wat gewond is, sal Ek verbind, en die siekes sal Ek

versterk; maar die vettes en die sterkes sal Ek verdelg: Ek sal hulle

oppas soos dit reg is.

Lees self Jesus se woorde in Johannes 10:16. (hfst oor die goeie herder.)

16 Ek het nog ander skape wat nie aan hierdie stal behoort nie. Ek

moet hulle ook lei, en hulle sal na my stem luister, en dit sal wees

een kudde, een herder.

Vgl. Eségiël 37 hiermee.

Die huis van Juda was verteenwoordig in die land, en het die voorreg

gehad om die stem van die herder te hoor, maar die huis van Israel nie.

Ons sal verderaan in ons studie breedvoerig op Eségiël 37 ingaan.

Op ‘n ander geleentheid weer, toe die Fariseërs Jesus so agtervolg het,

lees ons die volgende:

Johannes 7:33-35;

33 Toe sê Jesus vir hulle: Nog ‘n klein tydjie is Ek by julle, en Ek gaan

na Hom wat my gestuur het.

34 Julle sal my soek en nie vind nie; en waar Ek is, kan julle nie kom

nie.

35 En die Jode se onder mekaar: Waar wil Hy heengaan, dat ons Hom

nie sal vind nie? Hy wil tog nie na die verstrooides onder die Grieke

gaan en die Grieke leer nie?

Die Jode het geweet waar die verstrooides van die tien stamme van Israel

was, net soos Josephus hulle geskiedskrywer van daardie tyd, geweet het.

Hulle was jaloers op hulle en wou nie hê dat Jesus na hulle moes gaan nie,

en tog wou hulle self Hom ook nie hê nie. Dit was ook so in die dae van

Paulus; skaars het hy die evangelie op ‘n plek gebring en bekeerlinge

gemaak, of die Jode het agterna gekom en die mense teen hom opgestook.

Sien: Handelinge 17:13; Hand. 21:27; Hand. 13:50; Hand. 14:2.

Ons het alreeds daarna verwys, en sal later daarop ingaan, dat hierdie

mense onder wie Paulus gearbei het en wat as heidene (non-Israeliete)

beskou word, niemand anderste was as die verlore tien stamme van Israel,

wat teen daardie tyd al, so lank uit hulle land was, en so vér van God

weggedwaal het, dat hulle “heidens” ten opsigte van die geloof geword het,

baie was ook al onbewus van hulle identiteit. Maar God sou volgens sy

belofte oor hulle waak, in hulle tyd van verstrooiing en nie toelaat dat “een

saadkorreltjie” verlore gaan nie:

10

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!