02.05.2013 Views

Laai boek af : PDF

Laai boek af : PDF

Laai boek af : PDF

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

God begin sy nasie “Israel”

Lees Génesis 12:1-4;

1 En die HERE het aan Abram gesê: Gaan uit jou land en uit jou

familie en uit jou vader se huis, na die land wat Ek jou sal wys.

2 Ek sal jou ‘n groot nasie maak en jou seën en jou naam so groot

maak, dat jy ‘n seën sal wees.

3 En Ek sal seën diegene wat jou seën, en hom vervloek wat jou

vervloek; en in jou sal al die geslagte van die aarde geseën word.

4 Toe het Abram weggetrek soos die HERE hom gesê het, en Lot het

saam met hom getrek. En Abram was vyf-en-sewentig jaar oud by

sy vertrek uit Haran.

Die groot nasie wat God uit Abram sou verwek, sou sy instrument wees

deur wie Hy uiteindelik alle nasies tot Homself sou bring. Onthou dat

Abraham, Isak en Jakob nie Jode was nie, maar Hebreërs! Let baie

duidelik daarop dat hierdie verbond onvoorwaardelik en ewigdurend is.

Niks, self nie ongehoorsaamheid, kon hierdie verbond verander nie!

Vers 3 sê, dat “in jou sal al die geslagte van die aarde geseën word”.

Vir die afgelope ongeveer 2000 jaar het die Westerse nasies opgetree as

die draers van die Evangelie van Jesus Christus, wat die bron van alle

seën vir die mensdom is.

Dit is merkwaardig hoedat die Lig van die Evangelie nie Ooswaarts of

Suidwaarts posgevat het nie, en ook nie by die Jode nie, maar Weswaarts,

op die spoor van die Tien Stamme, wat deur die loop van bykans 3000 jaar

ontwikkel het in die Blanke Protestantse Nasies van die Weste.

Lees self in Génesis 18:18 en Gén. 22:18; hoedat God hierdie belofte aan

Abraham herhaal het. Hierdie selfde belofte is ook aan Isak gemaak.

Génesis 26:3-5;

3 Vertoef as vreemdeling in hierdie land, en Ek sal met jou wees en

jou seën; want aan jou en jou nageslag sal Ek al hierdie lande gee:

Ek sal die eed bevestig wat Ek vir jou vader Abraham gesweer het.

4 En Ek sal jou nageslag vermeerder soos die sterre van die hemel

en aan jou nageslag al hierdie lande gee, en in jou nageslag sal al

die nasies van die aarde geseën word;

5 omdat Abraham na my stem geluister en my ordening, my gebooie,

my insettinge en my wette onderhou het.

31

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!