02.05.2013 Views

Laai boek af : PDF

Laai boek af : PDF

Laai boek af : PDF

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

God kan nie lieg nie! Sy woord wat Hy gespreek het kan ook nie leeg na

Hom terugkeer nie. Die nasie of nasies dus wat God se lof verkondig en

wat sy getuies is en wat sy werk doen, dus sy kneg is; moet letterlik Israel

wees. Die Jode wat van Israel (Jakob) is (tenminste ‘n deel van hulle)

doen dit nie, en Jesus het gesê dit sal van hulle weggeneem word en aan

‘n volk gegee word wat die vrugte daarvan sal voortbring. Dit moes dus op

die tien stamme oorgaan, anders is God se woord aan Israel gebreek, en

dit sal nooit gebeur nie.

Die Blanke Westerse Protestantse Nasies, alhoewel in ‘n teruggevalle

toestand, verkondig tog die lof van die Ewige Waaragtige God en van sy

Seun Jesus die Christus. Hulle druk en versprei die Bybel, stuur

sendelinge uit, druk Christelike lektuur, erken die Godheid as die Opperste

Gesag, en so meer. Neem die Westerse Nasies uit die geskiedenis van

die afgelope 2000 jaar en kyk wat oorbly van die Woord van God en die

verkondiging daarvan.

Absoluut niks!

Selfs met die Westerse Nasies en al hulle verkondiging van die Woord, bly

die res van die wêreld, sover dit nasies betref, nog onbekeerd.

Die gevolgtrekking is duidelik:

Die Blanke Westerse Nasies verteenwoordig die Tien Stamme van Israel

net soos die Jode die Twee Stamme, Juda en Benjamin verteenwoordig.

Kom laat ons dit sonder vrees verkondig.

Laat ons ‘n wekroep tot die Westerse Blanke Protestantse Nasies rig om

hulleself los te maak van alle verbintenisse en assosiasies met die

heidense nasies. Bid veral vir Brittanje in hierdie tyd dat sy en haar ander

wit Statebondslande sal loskom van hulle verbintenis met die swart en geel

State, wat nooit moes gewees het nie.

24

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!