02.05.2013 Views

Laai boek af : PDF

Laai boek af : PDF

Laai boek af : PDF

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

wêreld. Ons sien uit na die versameling van al die stamme eendag in die

toekoms”.

Lees Jesaja 27:12-13; Eségiël 37:15-19.

Die Jewish Chronicle van 2 Mei 1879:

“Die lotsbestemming van die verlore tien stamme van Israel is ‘n

verborgenheid wat ‘n besondere bekoring vir sommige mense het. Terwyl

daar nie een skakeltjie in die historiese ketting vermis word, sover dit die

oorblyfsel van die Huis van Juda betref nie, verdwyn die Israeliete wat deur

die Assiriërs oorrompel is, so skielik en so volkome uit die geskiedrolle asof

die land van hulle ballingskap hulle ingesluk het. Daar was egter nog altyd

‘n huiwering om te aanvaar dat die lot wat ander nasies getref het, ook oor

die tien stamme gekom het. Waarom sou hulle ‘n swakker oorlewingskrag

as hulle broers van Juda hê? Nee, die Skrif spreek van ‘n toekomstige

herstel van Israel, wat beide Efraim (tien stamme) en Juda sal insluit. Die

probleem is dus baie eenvoudig: Die tien stamme bestaan baie beslis. Al

wat vir ons nodig is, is om te ontdek watter volkere hulle afstammelinge is”.

Tweede Boek van Esdras 13:40 - 47;

“En nou sien jy dat hy nog ‘n ander menigte wat vreedsaam is, tot homself

versamel; dit is hulle van die tien stamme wat in die dae van koning Hoséa

in ballingskap uit hulle land weggevoer is, Salmaneser, die koning van

Assirië het hulle gevange geneem, en hulle anderkant die rivier weggevoer.

Hulle is na ‘n ander land weggevoer. Maar hulle het onder mekaar besluit

om die heidense volk te verlaat, en na ‘n meer afgeleë gebied te verhuis,

waar daar nog nooit een mens gewoon het nie, sodat hulle miskien daar

hulle verordeninge kan onderhou, wat hulle nooit in hulle eie land nagekom

het nie. En hulle het deur die driwwe van die Eufraat rivier getrek; want die

Allerhoogste het vir hulle wonders gedoen want Hy het die vloei van die

rivier laat ophou totdat hulle deurgetrek het. Dis om hierdie rede dat jy die

menigte in vrede saamgetrek gesien het.”

Uittreksels uit “The Jewish Quarterly Review 1888, Vol. 1.”

(P. 15) “Die ballinge van Israel wat oorkant die Eufraat weggevoer is, het

nie as ‘n geheel na Palestina saam met hulle broers die gevangenes van

Juda teruggekeer nie; daar word ten minste geen melding van so ‘n

gebeurtenis gemaak in die dokumente wat tot ons beskikking is nie.”

(P. 17) “Om die waarheid te sê, die terugkeer van die tien stamme was nog

altyd een van die groot beloftes van die profete, en die koms van die

Messias is dus noodwendig ‘n gebeurtenis wat baie nou in verband met

hulle verlossing staan.”

(P. 21) “Die hoop op die terugkeer van die tien stamme het nog nooit onder

die Jode vervaag nie, hierdie hoop het nog altyd in verband met elke

Messiaanse opstand gestaan.”

12

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!