02.05.2013 Views

Laai boek af : PDF

Laai boek af : PDF

Laai boek af : PDF

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Let wel: Israel word uit hulle “grafte” gehaal en met die gees vervul en dan

na die land gebring. Hulle moet eers lewendig gemaak word voordat hulle

kan beweeg. Dis nie die dooie bene wat terugkeer na die land nie, maar

die lewendige gees gevulde liggame! Dit is nie wat met die Jode gebeur het

toe hulle na Palestina teruggekeer en in 1948 die sogenaamde Staat van

Israel tot stand gebring het nie. Hulle is nog net so geestelik dood soos

voorheen en nog net so ongehoorsaam aan die insettinge van God. Daar

is enkele uitsonderinge natuurlik, maar so is daar die hele wêreld oor.

In Eségiël 37:15–28, word die wonderbaarlikste hereniging van die huis

van Israel en die huis van Juda vir ons beskryf.

(Let op verse 16–17, 19, van Eségiël 37).

16 En jy, mensekind, neem vir jou ‘n stuk hout, en skrywe daarop: Vir

Juda en vir die kinders van Israel, sy bondgenote; en neem n ander

stuk hout en skrywe daarop: Vir Josef (die hout van Efraim) en die

hele huis van Israel, sy bondgenote.

17 Voeg hulle dan vir jou bymekaar, die een by die ander, om een stuk

hout te wees, en laat hulle een word in jou hand.

Dan sê die HERE as die kinders van jou volk jou na die betekenis hiervan

vra:

19 sê dan vir hulle: So spreek die Here HERE: Kyk, Ek sal die stuk

hout van Josef neem, wat in die hand van Efraim is, en die stamme

van Israel, sy bondgenote, (die tien stamme), en Ek sal hulle by

hom voeg, by die stuk van Juda (die twee stamme), en hulle een

stuk hout maak; en hulle sal een word in my hand.

Let daarop: “in my hand”.

Die wêreld sal nog haar grootste bloei en vrede ondervind die dag wanneer

die volle Israel weer herenig is, en in die hand van God sy instrument op

aarde gaan wees. Dit is die heerlike toekoms wat deur al die profete

besing word. Dit is die koms van die koninkryk van God op aarde waarvoor

Jesus ons in “Die Onse Vader”, leer bid het:

“Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u

koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op

die aarde” - (Matt. 6:9,10).

Dit het nog nie gebeur nie, maar staan nou voor die deur en sal plaasvind

met die wederkoms van Christus.

Luister nou na verse 21 en 22 van Eségiël 37.

21 en sê vir hulle: So spreek die Here HERE: Kyk, Ek gaan die kinders

van Israel haal tussen die nasies uit waarheen hulle getrek het, en

Ek sal hulle van alle kante bymekaar laat kom en hulle bring in hul

land.

22 En Ek sal hulle een volk maak in die land,- - - -

18

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!