02.05.2013 Views

Laai boek af : PDF

Laai boek af : PDF

Laai boek af : PDF

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Die Stam van Juda het nog nie op aarde gedurende die tyd van Abraham

en Isak bestaan nie. As Isak ‘n Jood was, dan moes sy tweelingseuns,

Jakob en Esau tog sekerlik ook Jode gewees het.

Ons weet dat Esau, die tweelingbroer van Jakob, die voorvader van die

Turke en verwante nasies van vandag geword het.

Indien Jakob dus ‘n Jood was, hoe kan dit kan wees dat sy tweelingbroer

nie een was nie, siende dat hulle albei uit die dieselfde vader en moeder

gebore is?

Voorvaders word nie na hulle afstammelinge vernoem nie!

Jakob, een van hierdie tweelingbroers, het 12 seuns gehad, wat uit vier

verskillende moeders gebore is. Nie een van hierdie 12 seuns was Jode

nie. Een van sy 12 seuns was Juda, maar in die sin waarin ons die woord

“Jood” vandag gebruik, kan die term nie op Juda toegepas word nie, want

hy was nie ‘n Jood nie; want dit is ‘n feit dat hulle wie vandag as Jode

bekend staan, sekere eienskappe het en op rassegebied van ‘n sekere tipe

is wat ontstaan het eers honderde jare nadat Israel Egipte verlaat het.

Die rasse tipe of oorblyfsel wat vandag as Jode bekend staan, is maar ‘n

klein gedeelte van die nakomelinge van Juda wat maar net een van die 12

seuns van Jakob was. Daar is geen Jode onder die afstammelinge van die

ander seuns van Jakob nie, behalwe onder die van die stamme van

Benjamin en Levi wat uiteindelik onder die Huis van Juda geval het.

Abraham was die vader van Isak;

Isak was die vader van Jakob.

Jakob, wie later “Israel” genoem is, het die vader geword van:

Ruben, Símeon, Levi,

Juda, Dan, Náftali,

Gad, Aser, Issaskar,

Sébulon, Josef, Benjamin.

Die 12 seuns het elk die hoof van ‘n stam geword wat na hom vernoem is.

Die Jode stam uit Juda, die vierde seun van Jakob; die woord “Jood” is

maar net ‘n vorm van die naam “Juda”.

Net een blik op die geslagsregister sal dadelik aan die lig bring dat dit

onmoontlik vir Abraham, Isak of Jakob was om Jode te gewees het. Alleen

die afstammelinge van Juda — hulle wat na hom en uit hom gekom het kon

sy naam dra, en nie sy voorgeslagte nie. Niemand was ooit “Juda”

genoem tot 200 jaar nadat Abraham sy naam gekry het. Veronderstel u

ouers gee u die naam Karel. Dit maak nie u voorvader wat 200 jaar voor u

27

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!