02.05.2013 Views

Laai boek af : PDF

Laai boek af : PDF

Laai boek af : PDF

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

‘n Verbonds-God

Ons God is ‘n Verbondshoudende-God. Ons sal in ons volgende studie

reg voor in die Bybel begin en nagaan watter verbond God met Abraham,

Isak en Jakob gesluit het. Ons sal bewys dat dit ‘n onvoorwaardelike en

onherroeplike verbond was wat vir ewig sou duur.

Paulus sê ook in Romeine 11:29;

29 Want die genadegawes en die roeping van God is onberoulik.

Hy sê dit met betrekking tot die hele Israel, al 12 stamme - Rom. 11:26.

Reeds het ons gesien dat die Jode net die twee stamme, Juda en

Benjamin amptelik verteenwoordig en dan ook net gedeeltelik, aangesien

die Joodse nasie baie onsuiwer is. Ons Verbonds-God sal sy verbond hou.

Dus moet ons na ander nasies, naas die Jood kyk op wie God se

ewigdurende beloftes vandag van toepassing is, aangesien die Jood net

twee stamme verteenwoordig.

Boonop het ons Here Jesus ook nog vir die Jode gesê:

Matthéüs 21:43;

43 Daarom sê Ek vir julle: Die koninkryk van God sal van julle

weggeneem en aan ‘n volk gegee word wat die vrugte daarvan sal

dra.

Die gevolg is dat vir die afgelope 2000 jaar het die Joodse nasie as nasie

geen vrug gedra nie, hulle het inteendeel die evangelie van Jesus Christus

met geweld probeer uitroei.

Tog is een van ons Verbonds-God se beloftes en opdragte aan Israel die

volgende:

Jesaja 43:10, 12, 21;

10 Júlle (Israel) is my getuies, spreek die HERE, en my kneg wat Ek

uitverkies het, sodat julle kan weet en My kan glo en insien dat dit

Ek is,--- voor My is geen God geformeer nie, en ná My sal daar

geeneen wees nie.

12 - - - - en julle is my getuies, spreek die HERE, en Ek is God.

21 Die volk - - - -

(ook vgl. Matt. 21:43)

- - - - wat Ek vir My geformeer het, hulle sal my lof verkondig.

Jesaja 44:8;

8 Wees nie verskrik nie, en moenie bewe nie! Het Ek jou dit nie lank

tevore laat hoor en te kenne gegee nie? En júlle is my getuies! Is

daar ‘n God buiten My? Ja, daar is geen rotssteen nie; Ek ken

geeneen nie.

23

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!