02.05.2013 Views

Laai boek af : PDF

Laai boek af : PDF

Laai boek af : PDF

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Deel 1

Die Twaalf Stamme van Israel

Verdeel in Twee Afsonderlike Nasies

Gedurende die tyd van die konings Saul, Dawid en Salomo was al twaalf

die stamme van Israel verenig onder een koning.

In 1 Konings 11 en 12 lees ons egter dat hulle verdeel is in twee

afsonderlike nasies. Jeróbeam het koning geword oor die Tien Stamme in

die noorde van Palestina (algemeen bekend as die Huis van Israel) en

Rehábeam het koning geword oor die Twee Stamme; Juda en Benjamin, in

die suide van Palestina (algemeen bekend as die Huis van Juda).

Die klag van God teen Salomo waardeur die verdeling na sy dood gekom

het, was omdat hy die bevel van God verbreek het om nie met die nasies

rondom hom te meng nie - (1 Kon. 11:2), en omdat hy dus die verbond en

die insettinge van die HERE nie gehou het nie - (1 Kon. 11:11).

Let daarop dat die straf hiervoor sou wees dat die HERE die koningskap van

hom sou af skeur en dit aan sy dienaar gee. Die Tien Stamme word dus

die Koningskap of Koninkryk genoem: dit is bale belangrik!

Die Profeet Ahía het vir Jeróbeam die dienskneg van Salomo alleen in die

veld aangetref en sy nuwe mantel gegryp en dit in twaalf stukke geskeur en

die volgende gesê:

1 Konings 11:31, 35;

31 en hy sê vir Jeróbeam: Neem vir jou tien stukke, want so spreek

die HERE, die God van Israel: Kyk, Ek gaan die koninkryk uit die

hand van Salomo afskeur en aan jou die tien stamme gee;

35 Maar uit die hand van sy seun sal Ek die koningskap neem en dit

aan jou gee, die tien stamme;

In verse 37 en 38 word die tien stamme “Israel” genoem.

In Psalm 114:2, word Juda God se heiligdom genoem en Israel (die tien

stamme) sy ryksgebied.

Na die dood van Salomo het hierdie verdeling onder sy seun Rehábeam

wat hom opgevolg het, plaasgevind soos ons in 1 Konings 12, lees. Hy

wou nie aan die versoek van die volk voldoen om die belastings te verlig

nie, maar het dit eerder swaarder gemaak. Hierop het die tien stamme

5

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!