02.05.2013 Views

Laai boek af : PDF

Laai boek af : PDF

Laai boek af : PDF

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

En na Isak netso ook aan Jakob en dus deur hom aan die 12 Stamme van

Israel.

Génesis 28:3-4, 14;

3 En mag God, die Almagtige, jou seën en jou vrugbaar maak en jou

vermeerder, sodat jy ‘n menigte van volke kan word.

(Die Jode in net een nasie).

4 En mag Hy jou gee die seën van Abraham, aan jou en jou

nageslag saam met jou, dat jy die land van jou vreemdelingskap in

besit kan neem wat God aan Abraham gegee het.

14 En jou nageslag sal wees soos die stof van die aarde - - - -

(Die Jode is betreklik min in getal)

- - - - en jy sal uitbrei na die weste en ooste, en na die noorde en

suide; en in jou nageslag sal die geslagte van die aarde geseën

word.

Daar is vandag seker skaars ‘n heidense nasie of stam waar daar nog nie

‘n blanke sendeling van een van die Westerse Protestantse Nasies met die

Evangelie van Jesus Christus was nie. Hoe aangrypend was die

marteldood nie wat ons blanke sendelinge, selfs nog onlangs in die Kongo

moes sterf nie. Hulle het groot sendingorganisasies in die blanke

moederlande verteenwoordig. Dit kan nie van die Joodse nasie gesê word

nie.

En tog, volgens ons tekste nou net aangehaal, moes dit die nageslag van

Abraham, Isak en Jakob wees, wat hierdie seën sou wees vir al die

geslagte van die aarde. Is dit dan nie ‘n duidelike bewys dat die Westerse

Nasies hierdie nageslag van die aartsvaders is nie? En aangesien die

Jode die Twee Stamme verteenwoordig, is dit nie duidelik dat die Blanke

Westerse Protestantse Nasies die Tien Stamme is nie?

Die Waarheid sal jou Vrymaak

Jesus het gesê:

“Julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vrymaak” -

(Joh. 8:32).

Dit was juis gesê op ‘n geleentheid toe die Jode Hom om die lewe wou

bring omdat Hy vir die waarheid getuig het. Ons gaan ook nie skroom om

vir die waarheid te getuig nie, al sal die ou metode van smeertaktiek ook op

ons toegepas word. Die Jood is die vyand van die evangelie. Die

geskiedenis bewys dit. Dwarsdeur die afgelope 2000 jaar was dit nog altyd

die Jood wat aan die spits gestaan het van alle bewegings of organisasies

wat daarop gemik is om die evangelie en die draers daarvan uit te roei.

32

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!