02.05.2013 Views

Laai boek af : PDF

Laai boek af : PDF

Laai boek af : PDF

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Deel 2

Israel en Juda Afsonderlik

Die Huis van Israel (Tien Stamme) en die Huis van Juda

Bly afsonderlik tot en met die Wederkoms van Christus

In die vorige Studie het ons nagegaan hoedat die twaalf stamme van Israel

na die dood van koning Salomo in twee huise verdeel is en later in twee

afsonderlike ballingskappe na twee verskillende landstreke op verskillende

tye weggevoer is. Ons het uit die Bybel en uit die geskiedenis en uit

Joodse opinie gewys dat die twee nooit weer met mekaar herenig is nie.

Daar is baie Skrifte wat ons na wil verwys om aan te toon hoe duidelik die

Bybel aangaande hierdie verdeling is. Ons sal vir u hier ‘n paar kwoteer,

en die ander net na verwys dat u dit self kan nagaan.

1 Konings 11:30-31;

30 Toe gryp Ahía die nuwe mantel wat hy aangehad het, en skeur dit

in twaalf stukke,

31 en hy sê vir Jeróbeam: Neem vir jou tien stukke, want so spreek

die HERE, die God van Israel: Kyk, Ek gaan die koninkryk uit die

hand van Salomo afskeur en aan jou die tien stamme gee.

1 Konings 12:21;

21 En toe Rehábeam in Jerusalem kom, het hy die hele huis van Juda

en die stam van Benjamin, honderd-en-tagtigduisend strydbare

jong manskappe, vergader om oorlog te voer teen die huis van

Israel, om die koningskap vir Rehábeam, die seun van Salomo,

terug te win.

1 Konings 15:9;

9 IN die twintigste jaar dan van Jeróbeam die koning van Israel, het

Asa koning van Juda geword.

Dit is baie interessant en van die grootste belang om daarop te let hoe

dikwels die Bybel die tien stamme of huis van Israel, sommer net Israel

noem. Wanneer u hierdie saak deeglik ondersoek, sal u sien dat die huis

van Israel ook dikwels Efraim genoem word. Dit is in ooreenstemming met

die seën wat Jakob oor die seuns van Josef, Efraim en Manasse,

uitgespreek het toe Josef hulle na Jakob gebring het net voor hy gesterf

het.

14

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!