05.09.2013 Views

Die JJ Potgieter Manuskrip - Dog-on-blues studio

Die JJ Potgieter Manuskrip - Dog-on-blues studio

Die JJ Potgieter Manuskrip - Dog-on-blues studio

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Eric Swardt: <strong>Die</strong> <strong>JJ</strong> <strong>Potgieter</strong> <strong>Manuskrip</strong> Bladsy 12 van 148

Bowen die rol van magistraat, vrederegter en aanklaer, was hy die politieke

verteenwoordiger van die gebied en het as spreekbuis opgetree.

<strong>Die</strong> kommandostelsel het sy oorsprong gehad in Suid Afrika gedurende die

negentiende eeu toe die Boere hulself moes verdedig teen die aanvalle van

die swart stamme. <strong>Die</strong> strukture was aanvanklik baie informeel, maar is later

deur wetgewing gereguleer. <strong>Die</strong> Zuid Afrikaanse Republiek was in een en

twintig distrikte opgedeel. Elke distrik het ‘n landdros gehad, wat na die

siviele administrasie moes omsien, en kommandant wat na die militêre sake

moes omsien. <strong>Die</strong> kommandant was in bevel van die kommando en ‘n

kommandant-generaal was verkies om bevel te neem van die hele republiek

se weermag. Gesien hierdie demokratiese aard van die kommandostelsel, is

dit nie verbasend dat vir nog baie jare wat gevolg het, het die meeste Boere

leiers hul toetrede tot die openbare lewe deur die kommandostelsel gemaak.

Elke distrik was verdeel in wyke, met ‘n veldkornet in bevel van die wyk.

Sommige wyke in die ZAR het ook assistent veldkornette gehad. <strong>Die</strong> manne

van die wyk het hul eie veldkornet verkies en diegene van die distrik het ‘n

kommandant vir ‘n vyf jaar termyn verkies. Alle blanke mans tussen die

ouderdom van sestien en sestig moes militêre diens doen. Wanneer dit

verlang was, was die manne opgekommandeer na die weermag. As ‘n reël

moes elke man sy eie geweer, perd, ammunisie en kos voorsien. <strong>Die</strong>

regering het rantsoene voorsien net vir veldtogte wat meer as agt dae geduur

het. Nie alle Boere het gewere gehad nie en die regering het die

kommando’s bewapen wanneer ‘n groot weermag benodig was. Hierdie

kommando’s het geen amptelike uniforms gehad nie en die offisiere het nie

enige kentekens of medaljes gedra nie.

<strong>Die</strong> staatsartillerie was die enigste professionele weermag eenheid in die

ZAR. In buitengewone omstandighede het die Zuid Afrikaanse Polisie

(ZARP) ook gehelp in ‘n oorlog.

<strong>Die</strong> Soutpansberg distrik, waar Jacobus <strong>Potgieter</strong> diens gedoen het, was in

ses wyke onderverdeel, naamlik Pietersburg, Marabastad, Renosterpoort,

Houtbosberg, Onderveld en Spelonken.

Al die burgers van die omliggende plase het die oproep beantwoord en

byeengekom op Palmietfontein, die plaas van Daniel Page. Jacobus, soos

veel ander Boere, was ongewapen. <strong>Die</strong> regering het gou aksie geneem om te

verseker dat almal in die kommando bewapen word deur ‘n voorraad kratte

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!