05.09.2013 Views

Die JJ Potgieter Manuskrip - Dog-on-blues studio

Die JJ Potgieter Manuskrip - Dog-on-blues studio

Die JJ Potgieter Manuskrip - Dog-on-blues studio

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Eric Swardt: <strong>Die</strong> <strong>JJ</strong> <strong>Potgieter</strong> <strong>Manuskrip</strong> Bladsy 46 van 148

<strong>Die</strong> heuwels wat Ladysmith omring het, het die dorp kwesbaar gemaak teen

‘n beleg en bombardement vanuit die berge. <strong>Die</strong> Britte was glad nie

voorbereid op die aanval gewees nie. Daar was kos vir net 2 maande en voer

vir die diere vir slegs een maand. Ook die ammunisie voorraad was glad te

skraps vir ‘n lang uitgerekte aanval.

<strong>Die</strong> eerste skote op Ladysmith was deur ‘n Boer kanon (‘n Creusot 155 mm)

op 2 November 1899 vanaf die Bulwana koppies geskiet. Dit het algemene

paniek en chaos in die dorp gebring, maar min skade was aangerig. <strong>Die</strong>

eentonigheid van die hele episode van die beleg was deur ‘n hele paar

komiese dinge onderbreek. Bombardement is heeltyd gestop vir etenstyd,

slaaptyd en ook op Sondae. <strong>Die</strong> Boer kanon het reeds op die tweede dag van

die bombardement probleme opgelewer. <strong>Die</strong> Boere het ‘n vlag gehys om ‘n

wapenstilstand aan te vra terwyl hulle die kanon uitmekaar gehaal het om te

herstel. <strong>Die</strong> Britte het eweneens geantwoord deur vuur te staak totdat die

Boere weer gereed was om voort te gaan. Toe die Boere op 12 November

medisyne benodig het, het die Britte tot hul hulp gesnel, met nog ‘n paar

bottels brandewyn vir komplimente. Op Kersdag het die Boere ‘n kanon bal

gevuur wat nie ontplof het nie. Na nadere ondersoek vind die Britte dat dit

gelaai was met Krismispoeding en beste wense.

Op 9 November het die Boere die dorp sonder sukses probeer aanval. <strong>Die</strong>

Britse magte, onder die bevel van Sir George White, het ‘n paar pogings

aangewend om terug aan te val, maar was byna elke keer verslaan.

Kommandant-generaal Joubert het aan die Britte toestemming gegee om vir

die burgerlikes en die gewondes ‘n neutrale kamp by Intombi, ‘n paar myl

suid van die dorp, op te rig. ‘n Daaglikse heen-en-weerdiens per trein het

onverhinderd tussen Intombi en Ladysmith geloop.

Soos die beleg voort gesleep het, is die Britte met baie probleme gepla.

Siekte het in die dorp uitgebreek en die kos het op geraak. <strong>Die</strong> Britte moes

later ook vuur staak toe hulle ammunisie opgeraak het.

<strong>Die</strong> Britte het verwag dat die Boere verder na Durban sou marsjeer. Dit het

egter nooit gebeur nie. Met slegs ‘n paar uitsonderings het die Boere nooit ‘n

daadwerklike poging aangewend om veel verder as Ladysmith in Natal in te

gaan nie.

Gedurende die uitgerekte beleg het die Britte het hulself vermaak met ‘n

plaaslike koerant:

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!